Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goodey's Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Goodey's Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
De Wet V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V

Waardevol.

Baie netjies en skoon.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie "review" wat u ons gegee het.

Goodey's Guesthouse
Frank G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank G

Uitstekend.

Baie lekker gebly. Baie veilig, skoon en stil. Waarde vir geld.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u gunstige kommentaar! Ons is baie jammer oor die ander gaste wat so geraas het. Ons sal ook die foto van die dubbel-en enkelbeddens probeer regstel. Hoop om u gou weer te sien!

Goodey's Guesthouse
Claudia B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B

Baie goed geleë.

Die kamers is baie netjies, ons is vriendelik ontvang. Kamer kort bietjie TLC maar ons het heerlik gebly en geslaap.

Carmen V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen V

Vinnige vriendelik diens, als gehad wat nodig is om gerieflik oor te slaap.

Ons het gerieflik oorgeslaap, als skoon en netjies. Vriendelike diens. Een groot minuspunt was egter dat daar ander gaste was wat dwarsdeur die nag hard gesels het, ons het feitlik geen slaap ingekry nie! Ook was kamer 8 se beskrywing inkorrek. Volgens beskrywing is daar 2 enkelbeddens in die kamer maar op die fotos is daar 'n dubbelbed. Dit veroorsaak onnodige verwarring en navrae na agent toe.

Peter Q - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter Q

Heerlik en rustig!

Baie lekker gebly, rustige buurt!

Bernard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard S

Ontspanne, maklike toegang tot paaie.

Baie gerieflik. Goeie ligging.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Makhosonke M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Makhosonke M

Not so pleasant and we did not finish the stay.

The place was dusty (the mat and curtains). One of my friends had to go see the doctor because of sinus issues due to the dust. The reception was bad when we arrived; we had to leave and book somewhere else the following day. They refused to refund me for the other day.

Natacha C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha C

Waarde vir geld.

Baie dankie, ons het so baie lekker gebly. Ons kon graag.

Robyn M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M

We had such a wonderful stay at Goodey's Guest House. We all felt very much at home.

It is not the first time that my family has stayed at Goodey's Guest House. It was however, my first. I can see why they didn't hesitate to book there again. Our hosts were extremely accommodating and kind to us.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Thank you for a wonderful review. It is because of the quality and friendly guests like you that we can keep our high standards going.

Goodey's Guesthouse
Tadiwanashe M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tadiwanashe M

Amazing and epic.

Wonderful company, best breakfast and pretty environment.

Dave C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave C

Pleasant stay, good location.

See stars.

Ciska K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska K

Baie vriendelike versorging en uitstekende diens. Mooiste geriewe.

Baie dankie vir jul baie vriendelike en professionele diens. Jul het die mooiste gastehuis. Ons wens jul net voorspoed toe.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Ciska.

Goodey's Guesthouse
Berna V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berna V

Oornag vir 2 persone op sakebesoek.

Die gastehuis is geleë in 'n stil, boomryke area van Colbyn. Veilig, luuks en gerieflik. Die enigste negatiewe kommentaar is dat so 'n lieflike gastehuis Ricoffy-sakkies verskaf in die kamers, en nie 'n beter kwaliteit koffie nie. Eerste prys sou 'n "plunger" in die kamer wees, jip, ek het dit al teëgekom.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Berna. Ons vra groot om verskoning. Daar behoort ter enige tyd beide Ricoffy en Nescafe Classic sakkies in die kamers beskikbaar te wees. Ons het dit met ons kamer personeel opgeneem en sal sorg dat dit nie weer gebeur nie. Baie dankie ook vir die voorstel i.v.m. die " plunger" in elke kamer. Ons sal beslis die moontlikheid ondersoek. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
John & Hantie

Goodey's Guesthouse
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H

Netjies, goeie diens.

Netjiese, waarde vir geld kamers. Baie goeie diens.

Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H

Fantasies.

Goeie diens en netjies.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die baie positiewe terugvoering.

Goodey's Guesthouse
Cindey V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindey V

Baie netjies en skoon, vriendelike diens.

Alles was volgens die foto's en ontbyt was lekker.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Dit is lekker om sulke vriendelike terugvoering te ontvang. Kom kuier asseblief weer vir ons.

Goodey's Guesthouse
Melissa R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa R

Friendly and breakfast was 100%.

Great stay, will stay there again, staff very friendly.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Good day, we really appreciate your wonderful review and will convey your appreciation to the staff. Hope to see you soon again.

Goodey's Guesthouse
Nina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V

Hantie en haar span was wonderlik.

Skoon, netjies en baie lekker ontbyt.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Hantie ne span

Goodey's Guesthouse
Albert A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert A

Baie vriendelike en behulpsame mense in 'n skoon en netjiese plek.

Baie dankie julle, vir alles.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons waardeer sulke positiewe terugvoering opreg! John & Hantie

Goodey's Guesthouse
Dr Lizbe S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Lizbe S

Uitstekende verblyf en boere-gasvryheid.

Johan en Hanti is uitstekende gashere. Die gastehuis is onberispelik skoon en die personeel baie vriendelik en goed opgelei. Alles werk, die lugversorger, tv, DStv, warm water, ens. Sal weer en weer daar tuisgaan.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u fantastiese terugvoer. Dit is baie lekker om sulke gaste soos u te ontvang.

Goodey's Guesthouse
Rina S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Lieflike, statige huis.

Dit 'n pragtige huis, skoon, netjies en het 'n lekker ontbyt gekry. Ek sal enige dag weer daar tuisgaan. Beddens is hemels, heerlik geslaap.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons waardeer sulke positiewe terugvoering opreg! Julle is baie welkom om weer en weer hier te kom bly!John & Hantie

Goodey's Guesthouse
Wouter V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

Rustige atmosfeer en baie netjies.

Ons selfsorg-eenheid was silwer skoon. Sal beslis weer daar tuisgaan. Hantie en haar personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Andrea F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea F

Baie netjies en vriendelike diens.

Goed geleë en baie goeie diens van die eienaars. Dankie vir 'n lekker tyd.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoering! Dit word opreg waardeer.

Goodey's Guesthouse
Sizakele Z - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sizakele Z

Good.

A very good stay, just the owner gave a 101 lesson on how to use electricity and water. Which was unnecessary.

Deon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Niks fout met Goodey's nie. Ek was net teleurgesteld die keer.

Ek het kamer 7 bespreek - vir twee redes - dis privaat en eie ingang. Ek het kamer 9 gekry, en die lugversorger het nie gewerk nie. John het kom kyk en my toe 'n waaier aangebied, wat fine was. Andersins netjies en lekker gebly behalwe vir die 2 "hiccups". Mens bespreek 'n spesifieke kamer vir 'n rede.

Marina D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Fantastiese waarde vir geld!

Wens ons kon langer bly, want ons het heerlik geslaap, ontbyt geëet en eienaars en personeel is baie vriendelik!

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
John en Hantie

Goodey's Guesthouse
Marne J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne J

Fantastiese verblyf!

Die verblyf is fantasties, ons bly baie lekker daar!

James T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James T

Baie lekker en skoon. Ontbyt ook baie lekker.

Alles was gereed toe ons daar aankom. Kamers baie netjies en skoon. Ook heerlike ontbyt gehad.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou baie positiewe terugvoer. Dit maak sommer 'n mens se dag.

Goodey's Guesthouse
Jaco M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Fantasties, definitief 'n moet in Pretoria.

Vriendelike mense, fantastiese ontbyt en skoon, groot kamers.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Hi Jaco. Baie dankie vir jou fantastiese terugvoering. Ons het meer gaste soos julle hier nodig!!!

John & Hantie

Goodey's Guesthouse
Catherine D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine D

Lovely place.

Lovely location. Well kept and organised. Ideal guest house for students as it is close to the university.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek.

Pragtige bestemming. Goed onderhou en georganiseer. Ideale gastehuis vir studente aangesien dit naby die universiteit is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

We really appreciate your lovely feedback. Please come and visit again. John and Hantie

Goodey's Guesthouse
Johan B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Kan dit vir almal aanbeveel.

Ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Lekker stil buurt.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer julle aanbeveling en kommentaar werklik baie.

Hantie en John

Goodey's Guesthouse
Ruan B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Waarde vir geld.

Hulle diens is uitstekend, het geen probleem gehad om ons datums te verskuif en kinders te akkommodeer nie. Skoon en netjiese verblyf.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle waardevolle terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer binnekort te onthaal.

Goodey's Guesthouse
Velly S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velly S

Good place.

It was awesome we enjoyed and loved every second we spend there.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful feedback. We hope to welcome you back soon.

Goodey's Guesthouse
Tracy-leigh D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy-leigh D

Clean rooms with very comfortable beds.

Estelle made us feel very welcome and was very friendly. Delicious breakfast both mornings. We were visiting Pretoria University for the day and the location of Goodey's Guesthouse was perfect. Will definitely stay there again when visiting Pretoria.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your friendly and positive rating. We will convey our appreciation to Estelle and hope to welcome you again in the, not too distant future.

John and Hantie

Goodey's Guesthouse
Rudi T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi T

Weereens, soos die vorige keer, uitstekend.

Weer heerlik gebly, geëet, en die keer het die Bulle ook gewen. Niks kon beter wees nie.

Rudi T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi T

Dit was werklik seker die beste blyplek naby Loftus waar ons nog gebly het.

Julle het werklik 'n pragtige plek en ons het dit terdeë geniet om daar te oornag. Die moeite wat julle gedoen het met die ontbyt was besonders.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie julle, dit is ook lekker om sulke vriendelike gaste te ontvang. Ons sien dat ons julle weer binnekort gaan ontvang. Mooi bly tot dan en weereens dankie vir julle wonderlike terugvoering.

Goodey's Guesthouse
Eugene L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L

Vyfsterk akkommodasie.

John en Hantie is puik gashere. Luukse, veilige akkommodasie.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Eugene. Ons het julle verblyf baie geniet. Sien daarna uit om julle weer in Mei te ontvang. Sterkte met die gesondheid.

Goodey's Guesthouse
Erina D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina D

Skoon, netjies, herieflik, vriendelik.

Baie mooi, gerieflike gastehuis. Baie veilig.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Erina. Dit is altyd lekker om gaste soos jy te ontvang. Hoop ons sien jou gou weeer.

Goodey's Guesthouse
Christopher L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher L

Ons het die verblyf geniet in dié pragtige gastehuis!

Ons sal beslis weer by Goodey's oorslaap.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u baie positiewe resensie. Ons sien daarna uit om u weer te ontvang.

Goodey's Guesthouse
Melanie D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D

Pragtige ligging en fasiliteite is baie netjies en gemaklik.

Die ligging is baie sentraal en tog baie stil en omring met pragtige parke. Die huis en kamers is pragtig ingerig met duursame meubels en geriewe.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die baie goeie terugvoering.

Goodey's Guesthouse
Amy B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy B

Uitstekende diens. Pragtige kamer! Gemaklik en veilig!

Van Australië af geboek en per ongeluk fout gemaak met inklokdatum. Eienaars was ongelooflik akkommoderend en het my gehelp. Pragtige kamer. Het niks kortgekom nie. Groot en smaaklike ontbyt volgende oggend gehad. Sal Goodey's enige tyd aanbeveel.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou uiters vriendelike boodskap!

Goodey's Guesthouse
Anneke S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Baie dankie vir puik oornag-akkommodasie.

Ons het dringend oornag-akkommodasie gesoek naby die hospitaal en was aangenaam verras met Goodey's Guesthouse! Dit is 'n pragtige plek en ons sal beslis weer daarvan gebruik maak!

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle spoedig weer te sien.

Goodey's Guesthouse
Anton V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Skoon, gerieflik en netjies.

Sien die sterre.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir baie goeie en opbouende terugvoering. Ons hoop ons kan die mense wat julle gaan aanbeveel, net so tuis laat voel. Geniet Australië!

Goodey's Guesthouse
Elize H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Uitstekend! Baie netjies, skoon en professioneel. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Ek sal weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms. Ek kan dit werklik aanbeveel.

Goodey's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle as ons gaste te ontvang.

Goodey's Guesthouse
Vanaf R1 400
R1 400 R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amosstraat 23, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcadd02d4d2a427be2d9ff1da81738771a7c76958e6bdeeafe9e5423740c7477cf7407cf0da858ced911864002f9059f8b787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 23 Amos Street Colbyn 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.739508333333 28.238586111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang