Goodey's Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
De Wet V - Aug 2024
Algehele gradering
Waardevol.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie "review" wat u ons gegee het.
Frank G - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u gunstige kommentaar! Ons is baie jammer oor die ander gaste wat so geraas het. Ons sal ook die foto van die dubbel-en enkelbeddens probeer regstel. Hoop om u gou weer te sien!
Claudia B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë.
Carmen V - Apr 2024
Algehele gradering
Vinnige vriendelik diens, als gehad wat nodig is om gerieflik oor te slaap.
Peter Q - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Bernard S - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspanne, maklike toegang tot paaie.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Fredy M - Apr 2024
Algehele gradering
Not so pleasant and we did not finish the stay.
Natacha C - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Robyn M - Mei 2023
Algehele gradering
We had such a wonderful stay at Goodey's Guest House. We all felt very much at home.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Thank you for a wonderful review. It is because of the quality and friendly guests like you that we can keep our high standards going.
Tadiwanashe M - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing and epic.
Dave C - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant stay, good location.
Ciska K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike versorging en uitstekende diens. Mooiste geriewe.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Ciska.
Berna V - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornag vir 2 persone op sakebesoek.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Berna. Ons vra groot om verskoning. Daar behoort ter enige tyd beide Ricoffy en Nescafe Classic sakkies in die kamers beskikbaar te wees. Ons het dit met ons kamer personeel opgeneem en sal sorg dat dit nie weer gebeur nie. Baie dankie ook vir die voorstel i.v.m. die " plunger" in elke kamer. Ons sal beslis die moontlikheid ondersoek. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
John & Hantie
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, goeie diens.
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasies.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoering.
Cindey V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, vriendelike diens.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Dit is lekker om sulke vriendelike terugvoering te ontvang. Kom kuier asseblief weer vir ons.
Melissa R - Apr 2022
Algehele gradering
Friendly and breakfast was 100%.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Good day, we really appreciate your wonderful review and will convey your appreciation to the staff. Hope to see you soon again.
Nina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Hantie en haar span was wonderlik.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Hantie ne span
Albert A - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame mense in 'n skoon en netjiese plek.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons waardeer sulke positiewe terugvoering opreg! John & Hantie
Dr Lizbe S - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en boere-gasvryheid.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u fantastiese terugvoer. Dit is baie lekker om sulke gaste soos u te ontvang.
Rina S - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflike, statige huis.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons waardeer sulke positiewe terugvoering opreg! Julle is baie welkom om weer en weer hier te kom bly!John & Hantie
Wouter V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en baie netjies.
Andrea F - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering! Dit word opreg waardeer.
Sizakele Z - Apr 2022
Algehele gradering
Good.
Deon V - Okt 2021
Algehele gradering
Niks fout met Goodey's nie. Ek was net teleurgesteld die keer.
Marina D - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld!
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
John en Hantie
Marne J - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
James T - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker en skoon. Ontbyt ook baie lekker.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou baie positiewe terugvoer. Dit maak sommer 'n mens se dag.
Jaco M - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties, definitief 'n moet in Pretoria.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Hi Jaco. Baie dankie vir jou fantastiese terugvoering. Ons het meer gaste soos julle hier nodig!!!
John & Hantie
Catherine D - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek.
Pragtige bestemming. Goed onderhou en georganiseer. Ideale gastehuis vir studente aangesien dit naby die universiteit is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
We really appreciate your lovely feedback. Please come and visit again. John and Hantie
Johan B - Feb 2019
Algehele gradering
Kan dit vir almal aanbeveel.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer julle aanbeveling en kommentaar werklik baie.
Hantie en John
Ruan B - Jan 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle waardevolle terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer binnekort te onthaal.
Velly S - Sep 2018
Algehele gradering
Good place.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful feedback. We hope to welcome you back soon.
Tracy-leigh D - Aug 2018
Algehele gradering
Clean rooms with very comfortable beds.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your friendly and positive rating. We will convey our appreciation to Estelle and hope to welcome you again in the, not too distant future.
John and Hantie
Rudi T - Apr 2018
Algehele gradering
Weereens, soos die vorige keer, uitstekend.
Rudi T - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was werklik seker die beste blyplek naby Loftus waar ons nog gebly het.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie julle, dit is ook lekker om sulke vriendelike gaste te ontvang. Ons sien dat ons julle weer binnekort gaan ontvang. Mooi bly tot dan en weereens dankie vir julle wonderlike terugvoering.
Eugene L - Nov 2017
Algehele gradering
Vyfsterk akkommodasie.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Eugene. Ons het julle verblyf baie geniet. Sien daarna uit om julle weer in Mei te ontvang. Sterkte met die gesondheid.
Erina D - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, herieflik, vriendelik.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Erina. Dit is altyd lekker om gaste soos jy te ontvang. Hoop ons sien jou gou weeer.
Christopher L - Nov 2016
Algehele gradering
Ons het die verblyf geniet in dié pragtige gastehuis!
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u baie positiewe resensie. Ons sien daarna uit om u weer te ontvang.
Melanie D - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige ligging en fasiliteite is baie netjies en gemaklik.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer die baie goeie terugvoering.
Amy B - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens. Pragtige kamer! Gemaklik en veilig!
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou uiters vriendelike boodskap!
Anneke S - Mei 2016
Algehele gradering
Baie dankie vir puik oornag-akkommodasie.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle spoedig weer te sien.
Anton V - Okt 2016
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en netjies.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir baie goeie en opbouende terugvoering. Ons hoop ons kan die mense wat julle gaan aanbeveel, net so tuis laat voel. Geniet Australië!
Elize H - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend! Baie netjies, skoon en professioneel. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.
Goodey's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle as ons gaste te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Amosstraat 23, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang