Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goodey's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Christie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie lekker, word warm en vriendelik gegroet. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontvang!

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Het altyd welkom gevoel! Ons het werklik lekker gebly, die ontvangs was professioneel en baie vriendelik en die kamer was netjies en goed ingerig! Baie dankie, ons sal julle vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie vir u baie mooi terugvoering!

Elsabe J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige omgewing, goed geleë en veilig met vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie! Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Hoop om julle gou weer te ontvang!

Teresa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie gerieflik. Baie netjies en veilig, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie! Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Hoop om julle gou weer te ontvang!

De Wet V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Waardevol. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie vir die goeie "review" wat u ons gegee het.

Frank G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Baie veilig, skoon en stil. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie vir u gunstige kommentaar! Ons is baie jammer oor die ander gaste wat so geraas het. Ons sal ook die foto van die dubbel-en enkelbeddens probeer regstel. Hoop om u gou weer te sien!

Carmen V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Vinnige vriendelik diens, als gehad wat nodig is om gerieflik oor te slaap. Ons het gerieflik oorgeslaap, als skoon en netjies. Vriendelike diens. Een groot minuspunt was egter dat daar ander gaste was wat dwarsdeur die nag hard gesels het, ons het feitlik geen slaap ingekry nie! Ook was kamer 8 se beskrywing inkorrek. Volgens beskrywing is daar 2 enkelbeddens in die kamer maar op die fotos is daar 'n dubbelbed. Dit veroorsaak onnodige verwarring en navrae na agent toe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peter Q
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Heerlik en rustig! Baie lekker gebly, rustige buurt!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernard S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Ontspanne, maklike toegang tot paaie. Baie gerieflik. Goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R633
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R633
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amosstraat 23, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcadd02d4d2a427be2d9ff1da81738771a7c76958e6bdeeafe9e5423740c7477cf7407cf0da858ced911864002f9059f8b787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R633 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 23 Amos Street Colbyn 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.739508333333 28.238586111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang