Goodey's Guesthouse
Kry 40% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Amosstraat 23, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
-
Vanaf
R1 250R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Net soos ons familie-naam, Goodey, wat van die ou Engelse gesegde "bewoner by die goed omheinde plek" afgelei is, bied die eienaars van Goodey’s Guesthouse hartlike gasvryheid aan besoekers, toeriste, sakereisigers en diplomate. Ons verseker dat ons gaste tevrede bewoners van ons veilige toevlugsoord is. Die gastehuis is in die beeldskone Amosstraat, wat met jakarandabome belyn is, in die stil en rustige woonbuurt Colbyn geleë. Dit is een van Pretoria se oudste woonbuurte en die gastehuis bied besoekers die unieke geleentheid om die hoofstad en omliggende areas te verken.
Ons bied luukse verblyf teen sakpastariewe. Ontbyt en middag- en aandetes is slegs beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Daar is ook 'n toegeruste kroeg met 'n uitstekende wynlys beskikbaar. Ontspan in ons verhitte swembad en luukse infrarooi-sauna. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Jy kan ook lekker ontspan in ons stil en rustige tuin. Die koivisdam sal jou vinnig van die dag se harde werk laat vergeet. Goodey's het ook 'n aparte konferensielokaal vir 16 afgevaardigdes. Daar is veilige parkeerplek vir al ons gaste.
Die stil en rustige woonbuurt Colbyn is sowat 2 km vanaf die kleurvolle studentebuurt, Hatfield, met 'n keur van winkelsentrums, filmteaters, restaurante en kroeë. Pretoria se sakekern is sowat 5 km van ons af.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Amosstraat 23, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
- Gaste dink Goodey's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Colbyn Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Amosstraat 23, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng