Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goodhope Country Escape

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Alta V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Wonderlike plaaservaring. Baie gawe en vriendelike plaasmense. Sal beslis weer en weer terug gaan. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tex D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantastiese eienaars. Vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oorbly. Wonderlik ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely. Awesome host, lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina-mare K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, mooi, salig, weg van die besige lewe. Baie lekker gebly. Was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Really awesome stay - the kids had such fun. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bheem V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Mrt 2024

No privacy. Lot of insects comes in the night. Not good at all. First-night aircon leak, can't lock toilet from inside. No shower room. Used bathtub and no curtains on the bathtub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Maanda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Peaceful. Good quiet place to stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Plaas lekkerte! Ons het heerlik gebly. Die geriewe is genoeg vir een aanslaap. Sou graag wou sien dat daar eerder 'n stortdeur as 'n stortgordyn is. Verder was alles perfek. Die gasvrou was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renita V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Uitstekend! Michelle gaan uit haar pad om haar gaste tevrede te stel. Rustige en netjiese omgewing. Sal definitief aanbeveel. Ons het net gebruik vir oornag, maar lekker plekkie om van die stadslewe te ontsnap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Dit was baie lekker. Ons sal vir seker weer Goodhope Country Escape boek as ons weer in die omgewing is. Die plekkie is netjies en skoon, en alles wat ons nodig gehad het was binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterton-Colenso-pad, D207, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9c0a68b85125fd60c79be115e49ad638ad2042903e766db01ba7be29c6ebca9969b997938bb6c201edc0ba9252e09a3f48d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 Winterton-Colenso pad, D207 Winterton 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.795625775724 29.64598309889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang