Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goodhope Karoo Farm House

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R353, Flagfontein 308, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 150 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

Goodhope Karoo Farm House is 'n bekoorlike en ruim selfsorghuis in die buitewyke van Leeu Gamka, in die hartjie van die Karoo. Hierdie lodge die ideale basis vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige Karoo-vakansie.

Die huis bied slaapplek aan 14 gaste in die hoofhuis en 'n klein woonstel. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Twee slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens en 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 3 driekwartbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die woonstel het 3 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met moderne geriewe soos 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die kombuis eet of hul maaltye by die braai- en kuierarea geniet. Die hoofkuierarea het 'n TV met DStv-kanale en WiFi. Daar is 'n stoep en 'n braai by die vuurmaakplek.

Goodhope Karoo Farm House bied ook spesiale veldmiddagetes of wildritte wat direk met die eienaar gereël kan word. Hierdie verblyf bied die ideale ontsnapping uit die stadslewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • R353, Flagfontein 308, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groot-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R10 150
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R10 150
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R353, Flagfontein 308, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca07187fbed0a6e211fd4235a68c2553b74ab9dbbfa49011b818714199eadd76b3a662eaf75e3e910ce490bcf7d973081577?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 150 per nag, vir 14 mense R353 Flagfontein 308 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.554068130903 22.021580977926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang