Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goodland Country House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airport-weg C2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Goodland Country House is in Plettenbergbaai langs die Tuinroete geleë en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf met maklike toegang tot die strand en asemrowende uitsigte oor Plettenbergbaai en op die Outeniekwaberge. Dit is ideaal vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste, tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die vyfde slaapkamer. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Die vierde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Dié area lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf het ook 'n verhitte, binnenshuise swembad. Die omliggende area bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite. 

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Airport-weg C2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airport-weg C2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb40669382c2dade9c73c64b69ef60231819f9b43d7abb86c6362d0cfb8cc341d4defa460d71215d8794d6d77a295007c1af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) C2 Airport Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.081029228137 23.319341060352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang