Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goodluck Farmhouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papiesvlei-weg, Vaalvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 520 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Goodluck Farmhouse is 'n luukse, gesinsvriendelike plaashuis op 'n eko-plaas wat net 10 minute buite die pragtige dorpie Stanford geleë is. Die plaashuis is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en daar is 1 kamer met 2 stapelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort, of net 'n stort en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea. Die sitarea langsaan het gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Buite is daar 'n groot stoep met 'n eetarea, 'n ingeboude braai en die mooiste uitsig oor die Wynlande en op die berge. Daar is ook 'n vuurput en 'n groot grasperk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Papiesvlei-weg, Vaalvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 520
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 520
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papiesvlei-weg, Vaalvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf18f8fd25ad812d0eea7e4609d1dd5ab977cdd8db9e79d9fb9ed7178f15170db37ffd063afe91a4d4082d819e7f5d7a1cc84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 520 per nag (plek vir 8) Papiesvlei Road Vaalvlei Farm 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.446609299488 19.550578594208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang