Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goodwill Manor Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posy Place 6, Reservoir Hills, 4090, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goodwill Manor Guest House bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal geleë is in Reservoir Hills, Durban vir sakereisigers sowel as ontspanningsreisigers, aangesien dit binne maklike bereik is van alles wat Durban kan bied.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 9 Deluxe Dubbelkamers met slaapplek vir 2 gaste elk, 2 Gesinskamers met 'n kapasiteit van 4 gaste óf 3 Driepersoonskamers wat elk 3 gaste kan akkommodeer. Die Deluxe Kamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die Gesinskamer 'n dubbelbed sowel as 2 enkelbeddens het. Die Driepersoonskamers is elk ingerig met 'n dubbel- en 'n enkelbed.

Al die kamers het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien. Verder het elke kamer 'n privaat balkon, gratis WiFi, 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en 'n haardroër.

Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis as hulle 'n maaltyd wil voorberei of 'n koppie koffie wil maak. Boonop is daar 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan direk met die gashere gereël word.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Posy Place 6, Reservoir Hills, 4090, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posy Place 6, Reservoir Hills, 4090, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e7626ea273d8c9ed03413864967a6d461b09e946ba7e16faf9aed356f170be515e456c113c7bda644de8a599f80539d3e4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 Posy Place Reservoir Hills 4090 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.801364924921 30.956310609193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang