Goodwill Manor Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Posy Place 6, Reservoir Hills, 4090, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Goodwill Manor Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Reservoir Hilld, Durban. Dit is ideal vir sakereisigers of vakansiegangers en dit is naby die besienswaardighede van Durban.
Hierdie perseel bied aan gaste 'n keuse tussen 9 Deluxe Dubbelkamers wat slaapplek bied aan 2 gaste, 2 Gesinskamers wat slaapplek bied aan 4 gaste en 3 Tripelkamers wat slaapplek bied aan 3 gaste. Die Deluxe Kamers het elk 'n dubbelbed en die Gesinskamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die Tripelkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed.
Al die kamers het 'n en suite-badkamer, wasbak en 'n toilet. Vars, wit linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n privaat balkon, gratis WiFi, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n haardroër.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis waar gaste kos of koffie kan maak en 'n gedeelde eetkamer waar gaste maaltye kan geniet. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste en moet direk met die bestuurder gereël word.
Ligging
- Posy Place 6, Reservoir Hills, 4090, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Posy Place 6, Reservoir Hills, 4090, KwaZulu-Natal