Goose Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Rene P - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige cottage met 'n pragtige uitsig in 'n rustige area.
Charlotta D - Jul 2024
Algehele gradering
Asemrowend mooi!
Elmine V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, mooi omgewing.
Francois S - Mei 2024
Algehele gradering
Keurige eenheid met lieflike uitsig.
Liza C - Apr 2024
Algehele gradering
Naweek weg vir 'n hokkie toer.
Tineke M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë.
Erika M - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, pragtig en veilige verblyf in 'n ongelooflike mooi omgewing.
Tiekie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Aanbeveel en hoë standaard. Rolstoelvriendelik.
Kristi V - Mrt 2024
Algehele gradering
Tranquil spot for a night or 2 away.
Francois G - Des 2023
Algehele gradering
Natuurskoon en sentraal geleë.
Carla D - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek.
Marjone V - Mrt 2023
Algehele gradering
Onbeskryflike lekker verblyf.
Lees meerAdèle V - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
John W - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie, gemaklike blyplek vir in en uit na 'n kriekettoer.
Danie S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie met pragtige uitsig en baie goed toegerus. Linda het ook baie goeie bystand gegee.
Cecile B - Jul 2022
Algehele gradering
Die verblyf het alle verwagtinge oortref.
Razia B - Jul 2022
Algehele gradering
Great stay at Goose Cottage.
Piet U - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflike eiendom in een van die mooiste dele van Knysna.
Sharon R - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful view, lovely stay.
Cynthia C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie ontspanne, pragtige uitsig en veilige verblyf.
Elizabeth Y - Jan 2022
Algehele gradering
Two nights in Knysna.
Morne S - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, keurige dekor. Linda is baie aangenaam en hulpvaardig. Sal beslis weer besoek.
Laura B - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en veilig - pragtige kothuis!
Lizzie W - Okt 2021
Algehele gradering
Gesellig en asemrowende uitsig.
Gail N - Okt 2021
Algehele gradering
Very impressed with the facility and we were very comfortable.
Annatjie B - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, bekostigbare verblyf.
Alida D - Jul 2021
Algehele gradering
Mooi en veilige omgewing om net rustig te raak.
Wiesa M - Mei 2021
Algehele gradering
Naweek weg.
Kobus K - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker afgeleë en weg van alles en almal, maar nie te ver om gou vinnig in te ry dorp toe nie. Alles wat nodig is by 'n selfsorg en baie privaatheid.
Sharon D - Apr 2021
Algehele gradering
Very comfortably furnished. The view is magnificent.
Nadia S - Apr 2021
Algehele gradering
Klein stukkie Hemel op aarde.
Nic V - Mrt 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig! Droom-huisie!
Marietjie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Goose Cottage is pragtig geleë in 'n rustige en veilige omgewing met pragtige natuur en ’n uitsig oor die Knysnameer.
Werner O - Jan 2021
Algehele gradering
Bo verwagting!
Lees meerLinda A - Jan 2021
Algehele gradering
Very relaxing and beautiful.
Alwyn V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker. En mooi uitsig.
Valerie L - Jan 2021
Algehele gradering
So quaint and all you need.
Jeanne W - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig met 'n baie rustige atmosfeer.
Bernard M - Mei 2021
Algehele gradering
Good
Pikwe V - Sep 2021
Algehele gradering
High up in the hills, clean and well supplied.
Delete D - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig en lekker rustig.
Cara S - Des 2020
Algehele gradering
Italy in Knysna.
Retha J - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike, skoon oorslaapwoonstel.
Lesley V - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful well appointed cottage equipped with everything one might need for a self catering holiday.
Victor L - Feb 2020
Algehele gradering
Beautiful view.
Govert S - Mrt 2020
Algehele gradering
Lovely location and beautiful venue.
Lees meerPaul E - Des 2019
Algehele gradering
Lovely location.
Owen B - Sep 2019
Algehele gradering
A wonderful place to stay!
Goose Cottage se terugvoer
Thanks so much for spending time at Goose cottage, it was such a pleasure meeting you guys.
Best regards
Linda
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eastford Downs 25, Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang