Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 48 resensies vir Goose Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rene P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P

Pragtige cottage met 'n pragtige uitsig in 'n rustige area.

Wat 'n pragtige cottage! Die gasverwarmer was baie handig. Ons het maklik die plek gekry en daar was selfs 'n bottel sjampanje in die kamer vir ons huweliksherdenking! Alles was beskikbaar wat ons nodig gehad het.

Charlotta D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotta D

Asemrowend mooi!

Pragtige cottage. Gerieflik, netjies met pragtige uitsig. Inboek en uitboek was so gerieflik en maklik. Ek kan hierdie verblyf 100% aanbeveel.

Elmine V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine V

Rustige atmosfeer, mooi omgewing.

Pragtige plekkie met mooiste uitsig en alles wat nodig is vir oornag gaste.

Francois S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Keurige eenheid met lieflike uitsig.

Die afwerking en rustige en veilige ligging van die verblyf by Goose Cottage was wenners vir my. Die beskuit en moerkoffie was 'n gawe bonus.

Liza C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C

Naweek weg vir 'n hokkie toer.

Baie lekker. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Goeie smaak.

Tineke M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke M

Baie netjies en goed geleë.

Baie goed geleë in privaat natuurreservaat met pragtige uitsig oor meer. Lekker stapgeleenthede in die reservaat.

Erika M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

Gerieflik, pragtig en veilige verblyf in 'n ongelooflike mooi omgewing.

Die cottage is geleë in 'n pragtige estate teen die koppe van Knysna. Dit het 'n asemrowende uitsig. Die plekkie is netjies, ten volle toegerus en perfek vir 2 volwassenes en 'n kind. Ons sal graag weer hierheen wil kom en bietjie langer as net 1 nag spandeer.

Tiekie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiekie V

Aanbeveel en hoë standaard. Rolstoelvriendelik.

Cottage skoon en goeie kwaliteit, beddegoed, handdoeke en eetware. Dankie vir melk, jogurt en beskuit. Pragtige uitsig, netjiese omgewing. WiFi en DSTV is 'n plus. Hoë standaard.

Kristi V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristi V

Tranquil spot for a night or 2 away.

We had a lovely, peaceful night away! The view over the valley is magical, the cottage is beautifully decorated, and it is very well stocked. We were extremely comfortable and relaxed. I'm a big fan of contactless stays/check-ins .

Francois G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Natuurskoon en sentraal geleë.

Baie lekker gebly in natuurskoon Knysna met uitsig op die Knysna-lagune.

Carla D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Pragtige, rustige plek.

Pragtige, ruim plek om te bly. Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gekuier. Ook baie lekker om na 'n lang rit bietjie te kan gaan stap in die pragtige natuurskoon.

Marjone V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjone V

Onbeskryflike lekker verblyf.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die huisie is gemaak vir vakansie. Dit is iets besonders. Klein voorstelle wat ek sal maak is om langs die huisie darem 'n afdak vir 'n mens se kar te hê wat 'n klein heining het wat toemaak as mens honde het wat hou van snuffel. Estate is stil, rustig, ongelooflik mooi en daar is stapplek vir jou en jou hondekind in die estate. Baie dankie Linda vir die ongelooflike lekker bly.

Adèle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adèle V

Wonderlike verblyf.

Baie pragtige en gemaklike kothuis met 'n asemrowende uitsig. Sal defnintief weer wil terug gaan.

John W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W

Goeie, gemaklike blyplek vir in en uit na 'n kriekettoer.

Dankie vir die gemaalde koffie en baie netjiese verblyf. Oormaat voëls om na te sit en kyk in die oggend met 'n lekker koppie koffie. Baie skoon en gemaklik. Lekker uit die dorp, so stil. Goed geleë.

Danie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie netjiese akkommodasie met pragtige uitsig en baie goed toegerus. Linda het ook baie goeie bystand gegee.

Verblyf geniet en kan dit regtig aanbeveel - heerlik stil en tog naby alles.

Cecile B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile B

Die verblyf het alle verwagtinge oortref.

Goose Cottage word beslis aanbeveel. Baie gerieflik ingerig, netjies en skoon. Die omgewing is prentjiemooi en die uitsig oor die vallei is asemrowend. Sal graag weer hier oorbly wanneer ons die Tuinroete besoek.

Razia B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Razia B

Great stay at Goose Cottage.

We loved Goose Cottage. Will definitely be back and for a longer stay next time. Looking forward to it.

Piet U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet U

Ongelooflike eiendom in een van die mooiste dele van Knysna.

Die eenheid is ideaal vir een of twee mense. Alhoewel dit direk langs die hoofhuis is, is privaatheid geen probleem hoegenaamd nie. Die eenheid is 5 ster luuks en die eienaars het moeite gedoen om goeie koffie en melk en self yoghurt en muesli beskikbaar te maak. Werklike puik woonplek vir 'n kort kuier.

Sharon R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

Beautiful view, lovely stay.

We really enjoyed our stay. Friendly hostess and beautiful surroundings.

Cynthia C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia C

Baie ontspanne, pragtige uitsig en veilige verblyf.

Waarde vir geld. Beveel definitief aan. Sal beslis weer gaan.

Elizabeth Y - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Y

Two nights in Knysna.

My husband, two Miniature Schnauzers and I had a wonderful stay in this beautiful cottage with a stunning view!

Morne S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Fantastiese uitsig, keurige dekor. Linda is baie aangenaam en hulpvaardig. Sal beslis weer besoek.

Fantastiese Uitsig, keurige dekor. Linda is baie aangenaam en hulpvaardig. Sal beslis weer besoek.

Laura B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B

Rustig en veilig - pragtige kothuis!

Pragtige kothuis wat uitkyk op die meer, met skilderagtige sonsondergange oor die berge en vallei, en voëltjies wat jou kom besoek. Heerlike ontspanne en rustige atmosfeer. Skoon, netjiese en keurig versierde eenheid.

Lizzie W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzie W

Gesellig en asemrowende uitsig.

Ek en my dogter is verlief op die plek. Dit is gerieflik met ’n asemrowended uitsig. Ons gaan beslis terugkom, maar volgende keer bly ons langer.

Gail N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail N

Very impressed with the facility and we were very comfortable.

Beautiful setting, cottage was clean and very comfortable.

Annatjie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Pragtige, netjiese, bekostigbare verblyf.

Goose Cottage het al my verwagtinge oortref. Baie skoon. Lieflike uitsig. Ek sal die verblyf vir seker aanbeveel. Waarde vir geld.

Alida D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Mooi en veilige omgewing om net rustig te raak.

Goed toegeruste woonstel. Baie netjies en skoon. Die omgewing is pragtig. Baie privaat en sal vir seker weer daar tuisgaan.

Wiesa M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiesa M

Naweek weg.

Beste blyplek ooit! Ligging en uitsig is wonderlik. Al die geriewe in die kothuis is ’n groot bederf. Sal graag weer daar wil gaan bly.

Kobus K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Lekker afgeleë en weg van alles en almal, maar nie te ver om gou vinnig in te ry dorp toe nie. Alles wat nodig is by 'n selfsorg en baie privaatheid.

Was gekontak deur WhatsApp en moes nie een keer met iemand in kontak kom nie, perfek vir Covid tye. En oor die algemeen vir mense wat net super baie privaatheid soek. Alles wat mens nodig het in die huisie en ongelooflik baie spasie om meubels bietjie rond te skuif om seker te maak te pas by wat jy nodig het. 'n baie lekker patio met 'n amazing view! Kan nie verkeerd gaan nie.

Sharon D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Very comfortably furnished. The view is magnificent.

I would recommend The Goose Cottage to anyone wanting a quiet, relaxing stay. The bird life is awesome. It is centrally situated.

Nadia S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Klein stukkie Hemel op aarde.

Die perfekte plekkie om jou battery te herlaai. Kos vir die siel! Die plekkie is asemrowend-mooi!

Nic V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V

Mooi uitsig! Droom-huisie!

Ons het dit baie geniet. Wonderlike uitsig oor die meer en pragtige omgewing. Gerieflik huisie, oulik ingerig.

Marietjie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Goose Cottage is pragtig geleë in 'n rustige en veilige omgewing met pragtige natuur en ’n uitsig oor die Knysnameer.

Dit was lekker ruim en ons het die kuier op die stoep geniet met die mooi uitsig oor die meer. Dit is goed toegerus en die plunger koffie, beskuit en jogurt en meuslie was 'n lekker bonus. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Werner O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Bo verwagting!

Toe ek die besprekings gedoen het, het ek regtig baie deeglik op die webtuiste die plekke deurgekyk. Ek het dadelik geweet Goose Cottage gaan een van die hoogtepunte wees op ons road trip! Wel wel wel. Dit het beslis aan al die verwagtinge voldoen. Die huisie was netjies, skoon, uitstekende uitleg en die uitsig is awesome. Die badkamer met die groot stort was fantasties. Linda het ons baie welkom laat voel en vertel hoe hulle die plekkie gebou het, om te dink die huis was totaal en al vernietig in die brand so 4 jaar gelede. Goose Cottage is beslis 'n plek wat ek kan aanbeveel!

Linda A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A

Very relaxing and beautiful.

We enjoyed our stay at the cottage, it has a beautiful view, lovely garden and lots of birds. It is spacious, safe and has everything you need for a break away.

Alwyn V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V

Baie lekker. En mooi uitsig.

Baie lekker gebly!

Valerie L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L

So quaint and all you need.

What a lovely little cottage overlooking the lagoon and such a variety of bird life. We enjoyed every minute of our stay and have recommended it to my friends. We will really enjoy another visit to this quaint little village. Close to Knysna city, but far enough from the noise and crowds.

Jeanne W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne W

Ongelooflike uitsig met 'n baie rustige atmosfeer.

Die plekkie was baie netjies, goeie ligging. Dit het ons verwagtinge oortref.

Bernard M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard M

Good

It was a good stop-over place.

Pikwe V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pikwe V

High up in the hills, clean and well supplied.

Great stopover accommodation. Linda was a perfect host. Would recommend and stay again myself.

Delete D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delete D

Mooi uitsig en lekker rustig.

Goose Cottage is geleë op 'n koppie met 'n besonderse uitsig oor die Knysna-meer. Dis 'n oopplan wat baie netjies is met die basiese wat nodig is vir oornag of 'n naweek bly. Lekker vir 'n paartjie of 'n gesin met 1 klein kind.

Cara S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara S

Italy in Knysna.

This was by far the best place we stayed at on our trip. Clean, relaxing, stunning view, friendly owner and attention to detail in creating a Tuscan atmosphere. We are definitely coming back here!

Retha J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha J

Heerlike, skoon oorslaapwoonstel.

Vriendelike gasheer en gasvrou. Kan dit beslis aanbeveel.

Lesley V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V

Beautiful well appointed cottage equipped with everything one might need for a self catering holiday.

Amazing location and views. Hosts warm friendly and welcoming, informative response and helpful. Peaceful tranquil space. The dog is the most delightful character. Good, sweet, friendly, curious and independent. Quite made our stay.

Victor L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor L

Beautiful view.

It is a wonderful place to relax, very clean and neat. Beautiful view and comfortable with everything you need. We ended up spending a lot of time there making food and just enjoying the surroundings.

Govert S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Govert S

Lovely location and beautiful venue.

Super friendly owners and the views are stunning. The bed was a bit small but the owners immediately said that they would attend to it. We could not complain about anything and recommend anyone to stay here. It is a bit remote but peaceful and short drives to restaurants are not a problem (although you could cook at home should you wish, we got the impression that this was not the done thing so opted to eat out).

Paul E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E

Lovely location.

Spacious accommodation in a lovely location with a wonderful view of the lagoon. With the gas stove and candles we were not bothered by load shedding. We would gladly have stayed longer.

Owen B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen B

A wonderful place to stay!

A beautifully decorated cottage, spotlessly clean and with a stunning view. Even better than in the photos! We will be back.

Goose Cottage se terugvoer

Thanks so much for spending time at Goose cottage, it was such a pleasure meeting you guys.

Best regards
Linda

Goose Cottage
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastford Downs 25, Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3735ae81df576b7688f8c8947ad8471bf14f37f481e1bc9eca0c32627539395c970a14dbf06e6f399e135df3b8496a84ad81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 48 5 1 5 25 Eastford Downs Welbedacht Lane 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.01988 23.01238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang