Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastford Downs 25, Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Goose Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in die Eastford Private Nature Estate in Knysna. Die eiendom bied skilderagtige uitsigte oor die area en is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Dié kothuis het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed, toegerus met Egiptiese katoenbeddegoed. Daar is 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Langs die bed is 'n kombuisie-area wat 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n enkelstoofplaat bevat om te gebruik.

Die kothuis het 'n privaat patio waar gaste die asemrowende uitsigte oor die landgoed en die strandmeer kan sit en bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 'n voertuig. Goose Cottage is ook binne 5,5 km vanaf sentraal Knysna geleë, waar daar restaurante, winkels en verskeie besienswaardighede is om te besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Rene P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige cottage met 'n pragtige uitsig in 'n rustige area. Wat 'n pragtige cottage! Die gasverwarmer was baie handig. Ons het maklik die plek gekry e...
Sien meer
Aug 2024
Charlotta D
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend mooi! Pragtige cottage. Gerieflik, netjies met pragtige uitsig. Inboek en uitboek was so gerieflik en maklik. Ek kan hierdie verblyf 100% a...
Sien meer
Jul 2024
Elmine V
5.0
Rustige atmosfeer, mooi omgewing. Pragtige plekkie met mooiste uitsig en alles wat nodig is vir oornag gaste.
Mei 2024
Francois S
5.0
Keurige eenheid met lieflike uitsig. Die afwerking en rustige en veilige ligging van die verblyf by Goose Cottage was wenners vir my. Die beskuit en m...
Sien meer
Mei 2024
Liza C
Gesin met tieners
5.0
Naweek weg vir 'n hokkie toer. Baie lekker. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Goeie smaak.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eastford Downs 25, Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastford Downs 25, Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3735ae81df576b7688f8c8947ad8471bf14f37f481e1bc9eca0c32627539395c970a14dbf06e6f399e135df3b8496a84ad81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 48 5 1 5 25 Eastford Downs Welbedacht Lane 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.01988 23.01238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang