Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastford Downs 25, Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Goose Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel op die Eastford Privaat Natuurlandgoed in Knysna. Die perseel bied 'n prentjiemooi uitsig oor die area en is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken.

Die kothuis het 'n privaat ingang en daar is 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed, elk met Egiptiese katoenlinne. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is langs die bed en is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n eenplaatstoof toegerus.

Die kothuis het 'n privaat stoep waar gaste die uitsig oor die landgoed en strandmeer kan geniet. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Goose Cottage is 5,5 km vanaf die middedorp, waar gaste verskeie restaurante, winkels en besienswaardighede kan besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Linda S
Besigheidsreis
5.0
Beautiful cottage with breathtaking views. Very friendly host. Beautiful cottage, very clean and beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Natasha T
Gesin met tieners
5.0
Pet friendly, clean, spectacular view, awesome hosts. Absolutely awesome! Definitely returning. Family and dogs loved it. Clean, secure...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Rene P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige cottage met 'n pragtige uitsig in 'n rustige area. Wat 'n pragtige cottage! Die gasverwarmer was baie handig. Ons het maklik die plek gekry e...
Sien meer
Aug 2024
Charlotta D
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend mooi! Pragtige cottage. Gerieflik, netjies met pragtige uitsig. Inboek en uitboek was so gerieflik en maklik. Ek kan hierdie verblyf 100% a...
Sien meer
Jul 2024
Elmine V
5.0
Rustige atmosfeer, mooi omgewing. Pragtige plekkie met mooiste uitsig en alles wat nodig is vir oornag gaste.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eastford Downs 25, Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastford Downs 25, Welbedachtlaan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3735ae81df576b7688f8c8947ad8471bf14f37f481e1bc9eca0c32627539395c970a14dbf06e6f399e135df3b8496a84ad81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 50 5 1 5 25 Eastford Downs Welbedacht Lane 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.01988 23.01238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang