Goose Hideaway
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid Y14, Goose Valley Golf Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 629 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Goose Hideaway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n patio met braaigeriewe en uitsigte oor die strandmeer. Die woonstel is sentraal geleë in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai, naby die strand en winkels.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gerief. Die woonstel beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Wi-Fi is beskikbaar.
Die woonstel sluit omskakelaar en battery-rugsteun vir kragonderbrekings in.
Gaste het toegang tot 'n onderdakparkeerplek binne die landgoed, en oop besoekersparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Two Keens Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Eenheid Y14, Goose Valley Golf Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid Y14, Goose Valley Golf Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang