Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Hill Wedding and Guest Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir Goose Hill Wedding and Guest Farm
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Wouter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

Doorreis.

Ons het die nag lekker geslaap. Die ontvangs was matig.

Johan U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan U

Best place to stay and value for money.

Definitely a must if you are in Bloemfontein.

Solomon S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomon S

Serene and tranquil.

Had a peaceful stay.

Nicole R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R

Oulike, netjiese oorslaapplek.

Die kamer en geriewe is baie netjies en skoon. Ons het heerlik geslaap oppad na ons bestemming toe. Dit is langs die pad wat dit maklik maak vir mense wat reis.

Suzanne B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne B

Sal nie aanbeveel nie.

Die plafon was halfpad gebreek, die koffiekoppies was baie vuil en die stort se drein was baie erg verstop.

Roelf M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf M

100%.

Baie lekker plek vir kinders.

Francois D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Die eienaars is ongelooflik gasvry! Sal enige tyd weer daar bly!

Ons het oor geslaap op pad na Pretoria van Hermanus. Alhoewel ons alleen daar was het ons aand ete gekry na 'n lang rit en baie tuis gevoel. Ekt nog nooit soveel gasvryheid beleef nie. Baie dankie, absoluut wonderlik!

Elmarie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie M

Goeie oornag verblyf.

Heerlik rustig en stil, ons het baie lekker oorgeslaap.

Lilani P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilani P

Uitsonderlike waarde vir geld!

As jy hul pryse sien verwag jy baie basiese akkommodasie. Die kamer was skoon en netjies, dekor is smaakvol, beddegoed van 'n baie goeie gehalte en werklik uitsonderlike waarde vir geld! Die Kleinplaas restaurant se kos is heerlik en word pragtig voorgesit. Francois en Kobus is gasvry en het ons sommer baie tuis laat voel!

Juan Pierre J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan Pierre J

Rustige atmosfeer.

Rustige atmosfeer. Voel dadelik tuis.

Wimpie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Wimpie V

Die beddens was deurgeslaap en so ook die lakens. Ons was drie mense in 'n beknopte kamer.

Die kamer waarin ons geslaap het was baie klein.

Nancia K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nancia K

Heerlike plaas atmosfeer.

Die kamer was skoon en netjies. Daar was heerlike tuisgebakte beskuit wat ons saam met ons koffie geniet het. Ons sal vir seker weer hier oornag.

Imke D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imke D

Very neat and tidy. Enjoyed the stay very much.

See stars.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lauren B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren B

Dit was baie lekker om daar te bly en die kliëntediens is uitstekend.

Ons het baie lekker daar gebly. Dit was skoon en netjies en was baie vriendelik verwelkom. Dit is rustig en stil. Ek kan enige iemand aanbeveel om hier te bly!

Luazaan V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Luazaan V

Nie goed nie.

Die verblyf was sleg en nie skoon nie. Aanwysings is sleg en die beddens is oud en badkamers nie skoon. Sal mense aanraai om glad nie in die "hostel" te slaap nie. Was aaklig. Maak seker sat jy liewer bel en 'n chalet book anders verstaan hul jou verkeerd. Het verkeerde verblyf ook gekry. Twee enkelbeddens en het 'n dubbelbed gevra. Die badkamers was ook aaklig. Het gegril om daar te slaap. Die aanwysings soontoe is vrot en nie duidelik nie. Dink dalk is die chalets beter maar sal nie weet nie. Ons sal nooit weer daar slaap nie. Dink vir die prys sal ons regtig beter kon kry.

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goose Hill Plaas, 8 km buite Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a5b698e6b96fe2fb5872035127acf95425687fe5b84d959ab1e8e3f4b0df5373c055bf692745c1f012af6632e6fe67cc80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Farm Goose Hill 8 km outside Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.145551403607 26.080738573294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang