Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Hill Wedding and Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Wouter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Doorreis. Ons het die nag lekker geslaap. Die ontvangs was matig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Best place to stay and value for money. Definitely a must if you are in Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solomon S
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Serene and tranquil. Had a peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole R
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Oulike, netjiese oorslaapplek. Die kamer en geriewe is baie netjies en skoon. Ons het heerlik geslaap oppad na ons bestemming toe. Dit is langs die pad wat dit maklik maak vir mense wat reis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne B
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2024

Sal nie aanbeveel nie. Die plafon was halfpad gebreek, die koffiekoppies was baie vuil en die stort se drein was baie erg verstop.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Roelf M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

100%. Baie lekker plek vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Die eienaars is ongelooflik gasvry! Sal enige tyd weer daar bly! Ons het oor geslaap op pad na Pretoria van Hermanus. Alhoewel ons alleen daar was het ons aand ete gekry na 'n lang rit en baie tuis gevoel. Ekt nog nooit soveel gasvryheid beleef nie. Baie dankie, absoluut wonderlik!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie M
1 nag Gesin met tieners
3.0
Des 2023

Goeie oornag verblyf. Heerlik rustig en stil, ons het baie lekker oorgeslaap.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Lilani P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Uitsonderlike waarde vir geld! As jy hul pryse sien verwag jy baie basiese akkommodasie. Die kamer was skoon en netjies, dekor is smaakvol, beddegoed van 'n baie goeie gehalte en werklik uitsonderlike waarde vir geld! Die Kleinplaas restaurant se kos is heerlik en word pragtig voorgesit. Francois en Kobus is gasvry en het ons sommer baie tuis laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan Pierre J
1 nag
4.8
Sep 2022

Rustige atmosfeer. Rustige atmosfeer. Voel dadelik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goose Hill Plaas, 8 km buite Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a5b698e6b96fe2fb5872035127acf95425687fe5b84d959ab1e8e3f4b0df5373c055bf692745c1f012af6632e6fe67cc80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Farm Goose Hill 8 km outside Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.145551403607 26.080738573294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang