Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley Apartment H5

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nico G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige eenheid met stylvolle dekor. Ons het die hele tyd baie veilig gevoel. Pragtige eenheid met alle geriewe wat 'n mens kan nodig kry. Dalk net die stoep se materiaal dakkie vervang, want sodra die wind effe opkom, hou dit mens wakker soos dit kap. Dit het egter nie ons verblyf beïnvloed nie aangesien die uitsig en geriewe meer as opgemaak het daarvoor. Sal vir seker graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goose Valley Landgoed Eenheid H5, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA009c7e72b545a2922b22503e7530573890609035a9aa2b49d4a2e4735c455a3c0215009c22dfc2969ef17bc73f8602cd844b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Goose Valley Estate Unit H5 Off the N2 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026280932001 23.380894884933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang