Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley Apartment H5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goose Valley Landgoed Eenheid H5, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Goose Valley Apartment H5 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n patio waar gaste kan ontspan en 'n gedeeltelike uitsig oor die strandmeer kan geniet. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, muurbalbane en 'n lieflike restaurant op die landgoed vir daardie aande of middagetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Goose Valley Landgoed Eenheid H5, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Valley Apartment H5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goose Valley Landgoed Eenheid H5, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA009c7e72b545a2922b22503e7530573890609035a9aa2b49d4a2e4735c455a3c0215009c22dfc2969ef17bc73f8602cd844b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Goose Valley Estate Unit H5 Off the N2 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026280932001 23.380894884933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang