Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley Apartment T1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid T1, Goose Valley Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Goose Valley Apartment T1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim en rustige woonstel in die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai. Die woonstel kyk uit oor die 12de skoonveld en het 'n uitsig oor die Keurbooms-strandmeer.

Die smaakvol gemeubileerde woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en gasstoof, en 'n mikrogolfoond, en beskik oor 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en 'n sitkamer met 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon met draagbare braaigeriewe.

Die woonstel beskik oor 'n privaat dek op die dak met see- en strandmeer-uitsigte. Pragtige dakvensters maak die woonstel lig en lugtig, en gaste het toegang tot 2 motorhuise en 'n oop parkeerplek.

Die woonstel is naby die gemeenskaplike swembad geleë wat gaste welkom is om te gebruik.

Hierdie eiendom het 'n omskakelaar om onderbrekings wat deur beurtkrag veroorsaak word, te voorkom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Goose Valley Apartment T1
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Eenheid T1, Goose Valley Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Valley Apartment T1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid T1, Goose Valley Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27e323d71ee91157db078c5ab09f78d160898cc3c5ce6cf56fc214a81eccefb04e7a166d6e32371c3d7b6e57be9996c98133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Unit T1 Goose Valley Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026254790405 23.379453923943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang