Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley Golf Estate Unit AA7

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Magret O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was 'n heerlike kuier in 'n uiters netjiese, veilige en rustige omgewing. Ons het dit regtig baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Thank you for your review.

Susan J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Kan Goose Valley ten alle tye aanbeveel. Ons sal beslis weer terugkom! Vir 'n heerlike seevakansie, kan jy gerus hier kom kuier. Dit is 'n pragtige moderne plek in 'n veilige area. Die eenheid is goed toegerus, met vriendelike en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Dit was baie lekker en die eenheid was baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Baie dankie, ons is bly dat julle dit geniet het.

Hendri R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Ontspanne en genotvol. Baie heerlik. Veilige omgewing met heelwat om te doen in die omgewing. Ek het Knysna loeries, duikers, seemeeue en 'n hele klomp ander voëls gesien. Die wooneenheid is gerieflik en goed toegerus. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peter
Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Hi Hendri, thank you for your rating. It's much appreciated.

Magriet H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Goeie, gerieflike verblyf. Inklok en toegang was maklik en die gasheer was great met kommunikasie en om reëlings te tref. Die eenheid is baie goed toegerus met als wat mens benodig en het die ekstra myl gestap om alles so gerieflik as moontlik te maak. Die ligging is 'n bonus. Dankie, Peter en Cherie vir 'n lekker kuier in Plett en ons sal definitief die akkommodasie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Hi Magriet, Thank you for your review. It is much appreciated.

Annatjie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Keurig, ruim, veilig, in stunning Plett. Die pragtge, rustige gholfbaan verwelkom jou reeds en dan AA7 - ruim, skoon, smaakvol gemeubileerde eenheid met stoep en horison-uitsig op die see. Kombuis is volledig toegerus, daar is skadunet-afdak vir jou motor en as bonus 'n paadjie wat tot by die lagoon lei. Peter was altyd beskikbaar en het altyd vriendelik gekommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Thank you for your review, much appreciated.

Billy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Goed geleë Die eenheid het voldoen aan ons behoeftes. Inklok en toegang was maklik. Die gasheer was great en maklik om mee reëlings te tref. Ons kan die eenheid en ligging aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Baie dankie Billy, sien daarna uit om julle weer te akkomodeur. Groete Peter & Cherie

Heidi W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Awesome. Ons sou graag weer daar wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Baie dankie Derick.

C T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Rustige atmosfeer. Rustige atmosfeer vir moeë mense.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid AA7, Goose Valley Gholflandgoed, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e137bb70d6b84149e90539965780e442f46a38cfa49aa114604420299ec74e52c6b6e9e4ff3daf9e7333249de231db18a9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R910 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 Unit AA7, Goose Valley Golf Estate Off the N2 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.02722950262 23.386041991347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang