Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley Golf Estate Unit AA7

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Magret O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magret O

Dit was 'n heerlike kuier in 'n uiters netjiese, veilige en rustige omgewing.

Ons het dit regtig baie geniet.

Goose Valley Golf Estate Unit AA7 se terugvoer

Thank you for your review.

Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Susan J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Kan Goose Valley ten alle tye aanbeveel. Ons sal beslis weer terugkom!

Vir 'n heerlike seevakansie, kan jy gerus hier kom kuier. Dit is 'n pragtige moderne plek in 'n veilige area. Die eenheid is goed toegerus, met vriendelike en behulpsame eienaars.

Daniel C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel C

Uitstekend.

Dit was baie lekker en die eenheid was baie netjies en veilig.

Goose Valley Golf Estate Unit AA7 se terugvoer

Baie dankie, ons is bly dat julle dit geniet het.

Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Hendri R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendri R

Ontspanne en genotvol.

Baie heerlik. Veilige omgewing met heelwat om te doen in die omgewing. Ek het Knysna loeries, duikers, seemeeue en 'n hele klomp ander voëls gesien. Die wooneenheid is gerieflik en goed toegerus. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Goose Valley Golf Estate Unit AA7 se terugvoer

Hi Hendri, thank you for your rating. It's much appreciated.

Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Magriet H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet H

Goeie, gerieflike verblyf.

Inklok en toegang was maklik en die gasheer was great met kommunikasie en om reëlings te tref. Die eenheid is baie goed toegerus met als wat mens benodig en het die ekstra myl gestap om alles so gerieflik as moontlik te maak. Die ligging is 'n bonus. Dankie, Peter en Cherie vir 'n lekker kuier in Plett en ons sal definitief die akkommodasie aanbeveel.

Goose Valley Golf Estate Unit AA7 se terugvoer

Hi Magriet,
Thank you for your review. It is much appreciated.

Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Annatjie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie D

Keurig, ruim, veilig, in stunning Plett.

Die pragtge, rustige gholfbaan verwelkom jou reeds en dan AA7 - ruim, skoon, smaakvol gemeubileerde eenheid met stoep en horison-uitsig op die see. Kombuis is volledig toegerus, daar is skadunet-afdak vir jou motor en as bonus 'n paadjie wat tot by die lagoon lei. Peter was altyd beskikbaar en het altyd vriendelik gekommunikeer.

Goose Valley Golf Estate Unit AA7 se terugvoer

Thank you for your review, much appreciated.

Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Billy M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy M

Goed geleë

Die eenheid het voldoen aan ons behoeftes. Inklok en toegang was maklik. Die gasheer was great en maklik om mee reëlings te tref. Ons kan die eenheid en ligging aanbeveel.

Goose Valley Golf Estate Unit AA7 se terugvoer

Baie dankie Billy, sien daarna uit om julle weer te akkomodeur.
Groete
Peter & Cherie

Goose Valley Golf Estate Unit AA7
Heidi W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi W

Awesome.

Ons sou graag weer daar wou bly.

Goose Valley Golf Estate Unit AA7 se terugvoer

Baie dankie Derick.

Goose Valley Golf Estate Unit AA7
C T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
C T

Rustige atmosfeer.

Rustige atmosfeer vir moeë mense.

Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid AA7, Goose Valley Gholflandgoed, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e137bb70d6b84149e90539965780e442f46a38cfa49aa114604420299ec74e52c6b6e9e4ff3daf9e7333249de231db18a9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R910 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 Unit AA7, Goose Valley Golf Estate Off the N2 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.02722950262 23.386041991347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang