Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley Golf Resort X4

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Cornelia C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ideale gholfwegbreek. Pragtige ontwikkeling op die gholfbaan. Alles wat ons nodig gehad het. Baie veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Veilig en goed toegerus. Ons het alles wat Goose Valley Golf Resort X4 bied geniet terwyl die weer mooi saamgespeel het. Die goed ingerigte eenheid was baie lekker in die reëntye. Die natuur om die eenheid is fantasties. Dankie vir 'n lekker gerieflike wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lou M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Nice blyplek. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anso V
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Eenheid was baie netjies en het alles wat 'n mens nodig sal hê. Ligging is ideaal, dit is wel buite die dorp, maar naby alles. Dit is ook in 'n veilige kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2022

Baie mooi eenheid en mooi uitsig van die stoep af. Alles was goed, behalwe vir die matrasse. Ons het bitter sleg geslaap en daarom sal ons ongelukkig nie weer terugkeer na hierdie eenheid nie. Vir die prys wat mens betaal behoort die beddens ten minste van beter kwaliteit te wees. Dit was 'n "deal breaker" vir ons.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Christa
Goose Valley Golf Resort X4
Ek is baie jammer om te hoor julle het sleg geslaap. Ek het nog nooit klagtes gehad oor die matrasse nie. Ek stel onmiddelik ondersoek in en verbeter waar ek kan.

Nicol C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Wonderlik. Moderne eenheid met 'n mooi uitsig. Dit is lekker rustig en het aan al ons behoeftes voldoen. Wonderlik. Moderne eenheid met 'n mooi uitsig. Dit is lekker rustig en het aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marique V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Ongelooflik mooi! X4 is een van die mooiste plekke wat ons al in gebly het. Baie dankie aan eienares en gasvrou vir jul vriendelikheid. Sal definitief in die toekoms weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Goose Valley Golf Resort 79, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb70f52705b3181395ac5648a289d3b681d54ecf09b6044ecc3c6f3c037735ff84a774c11b119ce51eaea3ed854e8a58ddb63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 N2 79 Goose Valley Golf Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.026499218372 23.380817023279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang