Goose Valley H6 - The Mountain View
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goose Valley, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Goose Valley H6 - The Mountain View is 'n sonnige oopplan-selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n gebou en bied 'n uitsig oor die gholfbaan se 17de putjie, die ontwerperstuin en op die berge. Dit het die perfekte ligging vir gesinne of paartjies wat wil wegbreek.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met 'n eetbankie en sitplek vir 6, 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die perseel en op die berge.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is en daar is 'n toonbank met 4 stoele. Die sitarea het L-vormige leerbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe wat 'n swembad, tennisbaan, muurbalbaan, 18 putjie-gholfbaan, klubhuis, speelgrond vir kinders, gholfwinkel en restaurant in. Hulle kan ook in die tuin wandel. Die landgoed word met geslotekringtelevisie beveilig en bied direkte toegang tot die Keurboommeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Goose Valley, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goose Valley, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang