Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley Unit J6

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Melandri S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Dis die 2de keer wat ons in die plek bly en al wat ek kan sê is dit is asemrowend. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker gebly wat verontrief was deur die gasheer. Ons het heerlik gebly, maar ons kode vir die sleutel is nie vooraf gestuur nie, ons moes vra. Toe werk ons toegang-disk nie meer nie en by navraag was ek versoek om 'n foto te stuur. Niks teruggehoor nie en by verdere navraag was ek meegedeel dat ek die disk na die Pro Shop moet neem om weer ingestel te word. Toe word dit my probleem en voel ek sterk dat die host ons verblyf meer aangenaam moes maak en self die disk laat herinstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melandri S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly. Ek het 'n baba van 10 maande en sy kruip hele huis vol en dit was child friendly vir haar ook. Sy het so lekker op die stoep gesit en speel en ek hoef nie te worry dat sy sal afval of enigiets nie. Baie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garnet D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons kuier by Goose Valley unit J6 was awesome. Definitely baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnoldus V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Dissatisfied. Honestly very disappointed. The door to the bathroom was broken, they tried to fix it with a plastic bag, so the door couldn't close. We have teenage boys, so every time my wife wanted to use the bathroom, we had to ask our boys to leave. If you know the door is broken, get it fixed or don't take bookings until it is fixed. As well as the shower overflowing, all towels were used for drying the floor. Couldn't shower for more than 2 minutes, then the water would have been in the hallway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Nice well-situated accommodation. Great place for a getaway at Plett.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Pleasant and good value for money. We had a pleasant stay at Goose Valley Unit J6. The estate is well run and the accommodation was great. There was, however, only half a toilet roll in the bathroom, which necessitated us to buy some more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiesie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Rustig, mooi en veilige omgewing. Baie lekker hier gebly. Rustige omgewing en genoeg aktiwiteite in en om die landgoed om die kinders besig te hou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanine V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Aug 2024

Beautiful setting. Accommodation was comfortable. The only issue we had was that check-in is very late - 15:00 and check-out is very early. The cleaning lady was still busy when we got there after 15:00, and we had to sit in the vehicle with my child. There was also no response when I messaged the host on Lekkaslaap to confirm if there are bedding and towels. The shower is also blocked, so every time we showered, the shower overflowed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Japie R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker gekuier en gerus, tennisbane benut. Rustig weg van dorp se gewoel af. Ons het lekker gebly. Eenheid is gerieflik, ons het net 'n gasbraaier verwag soos op die foto was, die braaier 'n Weber, wat toe daar was, kort aandag. Dit het half gebreek, maar ons het bietjie gesukkel. Ek sal aanbeveel hulle vervang hom. Daar is ook nie 'n tafel en stoele op die stoep waar mens kan sit en eet nie, net 'n klein koffietafeltjie en bankie en twee stoele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid J6, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA149b565509b36f57d6880ac270a0a704c2a7e9bce49b9bb220c8cdfb057d382b5245584d47c31339362831967ceb390ec15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Unit J6 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.026361834805 23.385666159525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang