Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley Unit J6

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid J6, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 195 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Goose Valley Unit J6 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Plettenbergbaai. Die woonstel het 'n uitsig oor die 18-putjie gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is. Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort en toilet. Linne, strand- en badhanddoeke word voorsien.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die veilige landgoed het 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en muurbalbane. Dit is 500 m vanaf die naaste strand en die afstand is maklik om te stap.

Die oopplan-kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Daar is 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n slim-TV. Die DStv Now- en Netflix-toepassings is gratis op die TV geïnstalleer.

Die stoep het 'n buitelug-etenstafel wat 'n uitsig bied op die gholfbaan, see en Robberg Natuurreservaat. Aangewese parkeerplekke is op die grondverdieping beskikbaar.

Plettenbergbaai is bekend vir sy pragtige strande, pragtige landskappe en lewendige kultuur. Gaste kan Robberg Natuurreservaat besoek of watersporte aandurf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Melandri S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly. Ek het 'n baba van 10 maande en sy kruip hele huis vol en dit was child friendly vir haar ook. Sy he...
Sien meer
Aug 2024
Garnet D
Gesin met tieners
5.0
Ons kuier by Goose Valley unit J6 was awesome. Definitely baie lekker gebly.
Jun 2024
Japie R
Gesin met tieners
5.0
Lekker gekuier en gerus, tennisbane benut. Rustig weg van dorp se gewoel af. Ons het lekker gebly. Eenheid is gerieflik, ons het net 'n gasbraaier ver...
Sien meer
Des 2023
Helene P
Gesin met klein kinders
5.0
Would definitely recommend! We had a very pleasant stay at Goose Valley Unit J6. Staff at the golf club were very friendly and accommod...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Garnet D
Gesin met tieners
5.0
Dit was sowaar baie lekker om by Eenheid J6 te bly. Alles was in orde en ek sal definitief weer daar bly. Alles was in orde. Perfekte plekkie.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Eenheid J6, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Valley Unit J6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid J6, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA149b565509b36f57d6880ac270a0a704c2a7e9bce49b9bb220c8cdfb057d382b5245584d47c31339362831967ceb390ec15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Unit J6 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.026361834805 23.385666159525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang