Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordonia 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-weg 10, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 999 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Gordonia 10 is 'n helder en lugtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die kusvoorstad Gordonsbaai en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit net oorkant die pad van die pragtige blouvlag Bikini Beach geleë is.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die tweede slaapkamer het direkte toegang tot 'n privaat omheinde balkon en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Stapelbed is beskikbaar in die derde slaapkamer wat gebruik maak van die derde badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n aparte kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n ruim sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe wat 'n ideale plek is vir gaste om tyd saam te geniet terwyl hulle oor die hawe uitkyk. Gaste kan verskeie restaurante binne 'n radius van 5 km vind en Strand Gholfklub is net 'n kort entjie se ry weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Gordonia-weg 10, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gordonia 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-weg 10, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023c7d9fcd8c4f97bd6341bbcf5932539807129fce8c16b43df92760ef8d71831d511027d1a2a6798761ff8e7f0d0306d2f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 999 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 10 Gordonia Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165247859147 18.860268362566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang