Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordonia Holiday House 35692

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-laan 69, Reebok, Klein Brakrivier, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Gordonia Holiday House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in Reebok, Klein-Brakrivier. Hierdie huis is ideaal vir 2 gesinne aangesien die huis 2 vlakke het, elk met 'n aparte ingang. Gaste kan see-uitsigte vanaf die eiendom geniet.

Die onderste vlak het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n gesinskamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eetarea, met 'n ontbyttoonbank en 'n opwaskamer. Die onderste vlak is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n outomatiese wasmasjien, 'n tuimeldroër, 2 yskaste/vrieskaste, 'n klein vrieskas, 'n gasstoofplaat en elektriese oond, en 'n mikrogolfoond. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed.

Die boonste vlak bied ook slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 'n oopplan-gesins- en -eetarea, 3 slaapkamers, 'n dubbelslaapbank in die gesinskamer, 'n kombuis, 'n badkamer en 'n dek met 'n houttafel en sitplekke. Die eerste en tweede slaapkamers het elk dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die boonste vlak is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n elektriese stoof, 'n yskas/vrieskas en 'n dubbelbad-wasmasjien.

Daar is 'n derde badkamer buite, steeds deel van die onderste vlak van die huis. Die huis is toegerus met 'n TV met volledige DStv op albei vlakke. Alle linne word voorsien en gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Daar is ingeboude braaigeriewe aan die agterkant van die huis, en draagbare braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die huis is gerieflik geleë 950 m vanaf die strand, en die area is ideaal vir diegene wat dit geniet om te gaan stap.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 7 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Gordonia-laan 69, Reebok, Klein Brakrivier, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-laan 69, Reebok, Klein Brakrivier, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83aa5effa4e289d92259d5c370372e4985da89f76a8827287a6602a39983e9f315ea8d05ad3dc59a093e3b4c92f8e36addbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14) 69 Gordonia Avenue Reebok 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078597456815 22.167657364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang