Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordonia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-laan 18, Reebok, Groot-Brakriver, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 925 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gordonia is 'n selfsorghuis in Reebok, Groot-Brakrivier wat ideaal vir gesinne of vriende is. Dit is 5 minute se stap vanaf die strand.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers waarvan 3 direkte toegang tot 'n privaat balkon met 'n see-uitsig het of die swembad-dek. Die hoofslaapkamer eht 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste deel die badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die aparte opwaskamer. Dit lei na die etenstafel. Die sitarea langsaan het sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is 'n tweede sitarea bo met rusbanke, 'n TV en kaggel en dit lei na die balkon met pragtige uitsigte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis lei na 'n dek met sitplek, 'n ingeboude braai-area en pragtige uitsigte. Daar is ook 'n swembad.

Die verblyf is naby supermarkte en restaurante. Die huis is 5 minute se ry vanaf die hoofweg en bied maklike toegang tot Mosselbaai en George.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Gordonia-laan 18, Reebok, Groot-Brakriver, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 925
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 925
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-laan 18, Reebok, Groot-Brakriver, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf9e239c72e8c60e3f9e415e8caceb37dbaaf3fcc5adeb599027539ba7cd2082bba59c933bb84811fdb13823e58f851623b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 925 per nag (plek vir 8) 18 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0813392 22.1603882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang