Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordons Beach Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Gordons Beach Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nico K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Baie netjies, skoon, sal aanbeveel.

Hulle het ons gehelp 6 uur die middag op oukersdag, baie gasvry, baie vriendelik, kamers is ongelooflik netjies, baie dankie weereens vir die vriendelikheid en gasvryheid.

Gordons Beach Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly ons kon julle help dat julle lekker gebly het, en hoop om julle weer by ons te huisves. Groete, Peet, Antoinette en Deon.

Gordons Beach Lodge
Leigh S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh S

As above.

A warm and friendly welcome from the staff. Siphila is a lovely lady. She made me delicious breakfasts and she is warm and friendly. Home away from home.

Carin G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin G

Visueel esteties, vriendelike omgewing, mooi uitsig, goeie diens, veilig.

Ek het heerlik gebly in pragtige akkommodasie en gawe gasheer en personeel.

Phil V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phil V

Baie netjies en aandag word gegee aan detail in die kamer.

Een nag heerlik gebly.

Gordons Beach Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis goed om te weet dat die verblyf aangenaam was.

Antoinette

Gordons Beach Lodge
Trish C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trish C

A wonderful place to stay. I will definitely stay there again.

Although my trip to Cape Town was not for pleasure, my stay at Gordons Beach Lodge was wonderful and I could not fault anything. Literally a minute's walk to the lovely beach. The room is spacious and well-equipped. The host, Peet, was very friendly and often asked if I needed anything. I'm sure that if you wanted to go to the moon, he'd arrange it for you. The lady who does the cooking and cleaning is pleasant and nothing is too much trouble. I was made to feel very much at home.

Gordons Beach Lodge se terugvoer

Hi Trish,
Thank you for taking the time to write this review.
Your positive feedback means a lot to the Gordon's Beach Lodge team.
We hope to welcome you back soon.
Peet, Siphila, Deon and Antoinette.

Gordons Beach Lodge
Marietta S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietta S

Aangename verblyf, keurige gastehuis, pragtige see-uitsig en die moeite werd om te bly.

Was 'n wegbreeknaweek vir my, maar het geniet. Sal beslis oorweeg vir werksverblyf. Het braai-area en groot kombuis wat jy kan benut.

Jeanette B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B

Tarryn en Michael het soos familie geword. Skitterende diens, baie professioneel en heerlike ontbyt.

Baie vriendelik en pragtige uitsig oor die see.

Janice A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice A

Dit was fantaties.

Die eienaar was baie vriendelik en het ons so tuis laat voel. Was regtig 'n belewenis en ek sal enige tyd weer teruggan.

Gordons Beach Lodge se terugvoer

Dit maak ons werk die moeite werd wanneer ons gaste tuis voel by ons. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Deon en Antoinette.

Gordons Beach Lodge
David V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Top-klas. Netjies. Goed geleë. Fantastiese gasvryheid. Uitstekende personeel.

Met slegs 5 kamers, voel mens baie spesiaal. Sonder kinders en tieners is dit lekker stil. Wonderlike ontbyt bedien. Loopafstand van verskeie lekker restaurante.

Celmaré T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celmaré T

Gerieflike akkommodasie.

Pragtige en skoon kamer met alles wat jy benodig. Baie ekstras wat jou ekstra welkom laat voel. Uitstekende ontbyt was bedien die oggend.

Gordons Beach Lodge se terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee aan ons.
Ons voel baie goed met jou positiewe opmerkings.
Ons is tans besig om ons sekuriteit te verbeter met verskeie kameras wat ge-installeer sal word bine die volgende week.
Dit sal veral ons parkeer area meer sekuriteit bied. Ons gaste sal ook met aankoms hier voorsien word van 'n alarm (afstand beheer toestel) voorsien word wat direk gekoppel is aan GBS se beheerkamer- wanneer die toestel geaktiveer word kom die sekuriteit maatskappy dadelik hierheen sonder om eers te bel. In die verlede het ek die toestel ge-aktiveer vir iemand wat skuins oorkant ons in die straat 'n probleem gehad het en hulle was letterlik binne 3 minute hier.
Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.

Gordons Beach Lodge
Carl J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl J

Warm ontvang.

Aan al my behoeftes is voorsien. Al my vrae is beantwoord. Die verblyf was rustig en genotvol. Die ontbyt was puik en eintlik te veel vir een mens, maar tog smaaklik. Die gasheer en gasvrou het belang gestel in my en my doen en late. Was 'n goeie keuse en ek is weg met goeie herinneringe.

Gordons Beach Lodge se terugvoer

Dankie Johann, Ons hoop om jou terug te verwelkom.
Groete,
Deon en Antoinette.

Gordons Beach Lodge
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 133, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefe0dd5ed68882cc9297b391891abf2d5f30be8accf57c28974a64836fbaa26a1cf67f3a533972a8294598a9b657177ae179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 133 Beach Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.163592219361 18.863607946627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang