Gordons Beach Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Nico K - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, sal aanbeveel.
Gordons Beach Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly ons kon julle help dat julle lekker gebly het, en hoop om julle weer by ons te huisves. Groete, Peet, Antoinette en Deon.
Leigh S - Des 2023
Algehele gradering
As above.
Carin G - Des 2023
Algehele gradering
Visueel esteties, vriendelike omgewing, mooi uitsig, goeie diens, veilig.
Phil V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie netjies en aandag word gegee aan detail in die kamer.
Gordons Beach Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis goed om te weet dat die verblyf aangenaam was.
Antoinette
Trish C - Jan 2024
Algehele gradering
A wonderful place to stay. I will definitely stay there again.
Lees meerGordons Beach Lodge se terugvoer
Hi Trish,
Thank you for taking the time to write this review.
Your positive feedback means a lot to the Gordon's Beach Lodge team.
We hope to welcome you back soon.
Peet, Siphila, Deon and Antoinette.
Christo O - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik en goed ingerig vir sake reis.
Marietta S - Jul 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf, keurige gastehuis, pragtige see-uitsig en die moeite werd om te bly.
Jeanette B - Des 2022
Algehele gradering
Tarryn en Michael het soos familie geword. Skitterende diens, baie professioneel en heerlike ontbyt.
Janice A - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was fantaties.
Gordons Beach Lodge se terugvoer
Dit maak ons werk die moeite werd wanneer ons gaste tuis voel by ons. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Deon en Antoinette.
David V - Jan 2022
Algehele gradering
Top-klas. Netjies. Goed geleë. Fantastiese gasvryheid. Uitstekende personeel.
Celmaré T - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie.
Gordons Beach Lodge se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee aan ons.
Ons voel baie goed met jou positiewe opmerkings.
Ons is tans besig om ons sekuriteit te verbeter met verskeie kameras wat ge-installeer sal word bine die volgende week.
Dit sal veral ons parkeer area meer sekuriteit bied. Ons gaste sal ook met aankoms hier voorsien word van 'n alarm (afstand beheer toestel) voorsien word wat direk gekoppel is aan GBS se beheerkamer- wanneer die toestel geaktiveer word kom die sekuriteit maatskappy dadelik hierheen sonder om eers te bel. In die verlede het ek die toestel ge-aktiveer vir iemand wat skuins oorkant ons in die straat 'n probleem gehad het en hulle was letterlik binne 3 minute hier.
Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Carl J - Okt 2020
Algehele gradering
Warm ontvang.
Gordons Beach Lodge se terugvoer
Dankie Johann, Ons hoop om jou terug te verwelkom.
Groete,
Deon en Antoinette.
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 133, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang