Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordons Beach Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Nico K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie netjies, skoon, sal aanbeveel. Hulle het ons gehelp 6 uur die middag op oukersdag, baie gasvry, baie vriendelik, kamers is ongelooflik netjies, baie dankie weereens vir die vriendelikheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Gordons Beach Lodge
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly ons kon julle help dat julle lekker gebly het, en hoop om julle weer by ons te huisves. Groete, Peet, Antoinette en Deon.

Leigh S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

As above. A warm and friendly welcome from the staff. Siphila is a lovely lady. She made me delicious breakfasts and she is warm and friendly. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin G
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Visueel esteties, vriendelike omgewing, mooi uitsig, goeie diens, veilig. Ek het heerlik gebly in pragtige akkommodasie en gawe gasheer en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie netjies en aandag word gegee aan detail in die kamer. Een nag heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Gordons Beach Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis goed om te weet dat die verblyf aangenaam was. Antoinette

Trish C
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

A wonderful place to stay. I will definitely stay there again. Although my trip to Cape Town was not for pleasure, my stay at Gordons Beach Lodge was wonderful and I could not fault anything. Literally a minute's walk to the lovely beach. The room is spacious and well-equipped. The host, Peet, was very friendly and often asked if I needed anything. I'm sure that if you wanted to go to the moon, he'd arrange it for you. The lady who does the cooking and cleaning is pleasant and nothing is too much trouble. I was made to feel very much at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Deon
Gordons Beach Lodge
Hi Trish, Thank you for taking the time to write this review. Your positive feedback means a lot to the Gordon's Beach Lodge team. We hope to welcome you back soon. Peet, Siphila, Deon and Antoinette.

Christo O
1 nag Besigheidsreis
3.2
Sep 2024

Gerieflik en goed ingerig vir sake reis. Geen probleme nie, baie lekker gebly. Lekker ontbyt ook.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marietta S
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Aangename verblyf, keurige gastehuis, pragtige see-uitsig en die moeite werd om te bly. Was 'n wegbreeknaweek vir my, maar het geniet. Sal beslis oorweeg vir werksverblyf. Het braai-area en groot kombuis wat jy kan benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Tarryn en Michael het soos familie geword. Skitterende diens, baie professioneel en heerlike ontbyt. Baie vriendelik en pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Dit was fantaties. Die eienaar was baie vriendelik en het ons so tuis laat voel. Was regtig 'n belewenis en ek sal enige tyd weer teruggan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Gordons Beach Lodge
Dit maak ons werk die moeite werd wanneer ons gaste tuis voel by ons. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Deon en Antoinette.

David V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Top-klas. Netjies. Goed geleë. Fantastiese gasvryheid. Uitstekende personeel. Met slegs 5 kamers, voel mens baie spesiaal. Sonder kinders en tieners is dit lekker stil. Wonderlike ontbyt bedien. Loopafstand van verskeie lekker restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 133, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefe0dd5ed68882cc9297b391891abf2d5f30be8accf57c28974a64836fbaa26a1cf67f3a533972a8294598a9b657177ae179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 133 Beach Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.163592219361 18.863607946627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang