Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordons Beach Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 133, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Gordons Beach Lodge is ’n gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in die hartjie van Gordonsbaai, reg oorkant die pad van die strand. Die gastehuis spog met ’n lieflike uitsig oor Valsbaai en daar is restaurante naby.

Die verblyf word in 6 en suite-gastekamers gebied wat elk ’n stort en ’n bad het. Die kamers het elk WiFi, ’n yskassie met lekkernye en 'n seleksie Suid-Afrikaanse wyne, lugversorging, gemaklike stoele en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit. Die kamers het elk ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word.

Daar is ’n plonspoel wat perfek is vir somersdae, ’n kroeg, braaigeriewe, ontbyt en veilige parkeerplek. Die personeel staan gereed om 'n professionele diens te verskaf.

Die gastehuis is 500 m van Bikini Beach af en is bekend vir sy veilige en beskermde swemstrand. Die strandfront is ook belyn met restaurante, koffiewinkels, kroeë, boekwinkels en kuriowinkels. Gaste kan by die hawe op bootvaarte gaan of diepsee-visvangbote huur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Nico K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies, skoon, sal aanbeveel. Hulle het ons gehelp 6 uur die middag op oukersdag, baie gasvry, baie vriendelik, kamers is ongelooflik netjies, b...
Sien meer
Des 2023
Leigh S
5.0
As above. A warm and friendly welcome from the staff. Siphila is a lovely lady. She made me delicious breakfasts and she is warm and fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Carin G
5.0
Visueel esteties, vriendelike omgewing, mooi uitsig, goeie diens, veilig. Ek het heerlik gebly in pragtige akkommodasie en gawe gasheer en personeel.
Des 2023
Phil V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie netjies en aandag word gegee aan detail in die kamer. Een nag heerlik gebly.
Mei 2024
Marietta S
4.8
Aangename verblyf, keurige gastehuis, pragtige see-uitsig en die moeite werd om te bly. Was 'n wegbreeknaweek vir my, maar het geniet. Sal beslis oorw...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kusweg 133, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gordons Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 133, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefe0dd5ed68882cc9297b391891abf2d5f30be8accf57c28974a64836fbaa26a1cf67f3a533972a8294598a9b657177ae179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 133 Beach Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.163592219361 18.863607946627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang