Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordon's Guest House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n ekstra-lang dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n termostatiese stort en verhitte handdoekrelings. Die kamer het houtvloere, 'n mat, heelwat kasspasie en 'n werkstafel met 2 leerstoele. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n HD-TV met 'n AppleTV-dekodeerder in. WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Braaigeriewe, insluitende hout en aanstekers kan teen ektsa koste gereël word.
Lughawe-pendeldiens kan teen ekstra koste voorsien word.
Kinders is welkom, maar daar is nie ekstra ruimte of geriewe om ekstra beddens in die kamers te bring nie. Daar is dus nie ekstra koste vir kamers nie, indien die ruimte benodig word.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie en geen geraas na 22:00 nie.
Die gastehuis sluit al 3 slaapkamers in en kan met 'n reëling op 'n selfsorgbasis aan groepe van 6 gaste verhuur word.
Let dat die elektrisiteit vanaf 00:00 afgeskakel en om 06:00 weer aangeskakel sal word.
Parkeerplek op die perseel is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highfieldstraat 25, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiOwGPJAoiQ9UlBIyafAxLYtqUt7iaH61YymZn1kvwgeYYcytUv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 25 Highfield street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.912385564858 18.415036705523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang