Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordonsbay Sunseekers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 97, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Gordonsbay Sunseekers is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in die kusvoorstad Gordonsbaai geleë is. Die ligging van hierdie eiendom is 50 m van die see af, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Dié eiendom bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Kinderstapelbed sowel as 'n kinderslaapbank is beskikbaar in die derde slaapkamer. Hierdie slaapkamer maak gebruik van die derde badkamer, toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vir gaste se vermaak het elke slaapkamer 'n TV, en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, 'n broodrooster en 'n ketel. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Die oopplan-sitkamer en -eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Tehre is ook 'n houtvuur-bubbelbad.

Boonop beskik die eiendom oor 'n dek met gedeeltelike see-uitsigte asook 'n binnehof met sitplek buite en braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKinderbank vir 2
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Gordonsbay Sunseekers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kusweg 97, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gordonsbay Sunseekers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 97, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA544eeac3b47c73f8ecb0251d23895b84ed671a95d6a4f7680e9cb695133d15e015fa315f028685152ead244f4f58f2bbc988?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 97 Beach Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.16189 18.86648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang