Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gorgeous Camelot

Rugsakreisigerslosies
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14, Van Stadens Gorge-pad, Van Stadens River East, Uitenhage Plase, 6017, Oos-Kaap
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gorgeous Camelot is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en is aan die voet van die Lady Slipper-berge. Daar is wonderlike stap- en bergfietsroetes oral rondom, en dit is net 50 km vanaf die branderplankry-mekka, Jeffreysbaai.

Gorgeous Camelot bied verblyf in 2 cabins en 'n kampplek. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, houtvuur-pizza-oond en braaigeriewe. Gemeenskaplike badkamergeriewe word ook voorsien, met 'n houtvuur-geiser en storte.

Gaste kan die berge verken en in die hangmat tussen die bome ontspan, en saans die vuur en feetjieliggies geniet.

Daar is 4 honde, 2 katte en ongeveer 48 pluimvee op die perseel, so gaste se troeteldiere is welkom om aan te sluit, mits hulle goed gesosialiseer is. Honde is ook welkom op die staproetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erfdeel 14, Van Stadens Gorge-pad, Van Stadens River East, Uitenhage Plase, 6017, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14, Van Stadens Gorge-pad, Van Stadens River East, Uitenhage Plase, 6017, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b5b5eed798db32dd66485f35e3df8667653f748bcca07fdf130a2162328dd28013d74c23b3df313893723ff225862357ed2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) Plot 14, Van Stadens Gorge Road Van Stadens River East 6017 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.891623230988 25.219148397446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang