Gorgeous Gecko Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 61, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ontsnap na die Gorgeous Gecko Gastehuis in die hartjie van die bosveld. In hierdie rustige wêreld van luuksheid en gemak, net 90 minute van Gauteng af, kan jy vergeet van die gewoel van die stadslewe.
Al ons kamers het 'n tee- en koffiehoekie, DStv, lugversorging/waaier, haardroër en gratis badkamergeriewe.
Die unieke en buitengewone afwerkings verskaf 'n gevoel van eksklusiwiteit. Hierdie ruim huis sluit 'n heerlike kuier-binnehof, 'n gemaklike sitarea en 'n eetkamer met 'n plaasstyl in. Ons bied 'n heerlike tradisionele ontbyt, middag- en aandete op versoek.
Daar is veilige parkeerplek.
Of jy nou in Nylstroom is om die unieke Waterberg-bosveld te geniet, op besigheid is of op pad na die Krugerwildtuin, Polokwane of Lephalale, jy sal sonder twyfel jou tydjie by Gorgeous Gecko geniet!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ursula Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 53
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Boomstraat 61, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Gorgeous Gecko Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 61, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang