Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gorgeous George

Hotel
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 118 Saint Georges Mall, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Gorgeous George is in die hartjie van die Kaapstadse sakekern geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.

Die hotel bestaan uit 32 luukse kamers met industriële kleure van rou, blootgestelde beton en staalwerk, gemeng met moderne Victoriaanse ontwerpelemente. Elke kamer beskik oor 'n privaat badkamer, 'n kroegie, 'n slim-TV met DStv en komplimentêre WiFi-toegang.

Die hotel spog ook met die Gigi Rooftop Restaurant en Kroeg waar gaste 'n heerlike maaltyd of 'n brutale skemerkelkie kan geniet na 'n dag van verken. Vir die warmer dae kan gaste in die swembad op die dak afkoel.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 118 Saint Georges Mall, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 118 Saint Georges Mall, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA323955721904921046e6f4e8ecd57d4e26963d2382d93f93d955ca2651ba8eb2eb25b832b798861872ee668ede5b3a214c6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
118 Saint Georges Mall Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.923538930477 18.420267890213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang