Gorkies Cottage @ Riverview Country Inn
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Swinburne-weg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Gorkies cottage is 'n omheinde selfsorgkothuis in die dorpie Swinburne, net langs die N3 halfpad tussen Bloemfontein, die Reef en die Ooskus. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed wat slegs vir kinders beskikbaar is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die leefarea van hierdie kothuis beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv.
Alle gaste het volle toegang tot die eiendom se uitgestrekte tuine waar hulle 'n heerlike piekniek of 'n oggendkoffie kan geniet. Boonop is daar 'n uitnodigende gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Die eiendom het ook 'n restaurant op die perseel wat gaste kan besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jennifer Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Main Swinburne-weg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Gorkies Cottage @ Riverview Country Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Drakensberge Vrystaat
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Swinburne-weg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang