Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goshen Lodge Spencer

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spencerstraat 64, Goodwood Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goshen Lodge Spencer is 'n selfsorgwoonstel en -ateljee in 'n veilige landgoed in Goodwood, geskik vir kontrakwerkers, wegbreeknaweke vir paartjies of kort besigheidsverblyf.

Die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid het 'n TV met toegang tot Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie eiendom word met CCTV-kameras gemonitor vir sekuriteit in gemeenskaplike areas en buite. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die huis is naby alle geriewe en openbare vervoer, met maklike toegang tot Kaapstad en ander areas soos Grand West Casino, sowat 2,2 km weg, en N1-stadswinkelsentrum, sowat 3,5 km ver. Canal Walk Mall in Century City is 7,7 km vanaf die eiendom, en Blouberg Beach is sowat 14 km ver.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 2 resensies vir Goshen Lodge Spencer
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Elijah Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Spencerstraat 64, Goodwood Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spencerstraat 64, Goodwood Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dbd65f042d9969954cdcc9228cdaa0234e1d65b6842962062907ff0fdaae58265b43427897a249475f53dd8f489c2464f94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 64 Spencer Streer Goodwood Estate 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9062663 18.5549664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang