Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goss Game Farm Homestead Camp

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Laurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Goss Game Farm Homestead Camp
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Hennie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R

Heerlik gebly. Stil, privaat en geniet die naggeluide van die bos in die aand.

Sal net moet kyk na die ketel en die oond, kan nie afgesit word nie. Moet uitgeprop word. Swembad is nie in gebruik nie.

Jacques M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M

Lekker rustig, informeel en ons kon lekker afskakel en uitrus.

Die paaie om te ry vir wildbesigtiging is baie goed en lekker om te ry. Dis nie nodig vir 'n 4x4 nie, slegs 'n "high clearance" voertuig. Ons het heelwat wild gesien. Die kombuisgeriewe is baie goed en alles wat nodig is. 'n Heerlike swembad wat mooi skoon is. 'n Pragtige tuin vol voëls en heerlik rustig. Gratis braaihout was 'n plus. Die slaapgeriewe is voldoende. Eienaars kan belê in beter kussings en linne vir die beddens. By huisie nr. 1 kom wind deur die houtmure en onder dakrand in, 'n mens sal nie daar kan slaap wanneer dit baie koud is nie! Daar is baie goggas, vat insekdoder! Heerlike plek vir 'n groep mense byvoorbeeld 'n werksgroep of reunie. Kan dink dis baie geskik vir 'n groep jagters, met slaggeriewe en yskaste.

Goss Game Farm Homestead Camp se terugvoer

Dankie vir jou eerlike resensie. Ons poog om ons kliënte tevrede te stel, daarom sal ons dadelik aandag gee aan die aanbevelings. Ons ruil ons linne en kussings elke 4 jaar uit, dit is nou in die nuwe jaar, maar ons sal so gou moontlik nuwe stelle aanskaf.
Die wind wat in die kamer in kom sal herstel word voordat nuwe kliënte opdaag.
Ek sal steeds 'n SUV of bakkie aanbeveel om die plaaspaaie te navigeer aangesien dit veiliger is. Baie dankie dat julle ons gekies het.

Goss Game Farm Homestead Camp
Heinz V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinz V

We enjoyed our stay, had the camp to ourselves.

It's targeted for the hunting business.

Vanaf R12 000
R12 000 R8 000
per nag, vir 20 mense
Vanaf R12 000
R12 000 R8 000
per nag, vir 20 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R69, Steenboklaagte Plaas, Magudu, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA670168c877b1dc235e9f888623a4a1978517dfb62f12eb40dad955e9e8004804d0b5f345c06276e8d0fd0e6da2127ca657e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 000 nouVanaf R8 000 per nag, vir 20 mense 3 5 1 4 R69 Steenboklaagte Farm 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -27.555266 31.736586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang