Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goue Myl Orkney Vaal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 46 resensies vir Goue Myl Orkney Vaal
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Rustige veilige kuierplek.

Lekker rustige kuierplek.

Maurichelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurichelle S

Peaceful.

So peaceful, definitely needed.

Johanna B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna B

Aangenaam.

Het dit baie geniet saam met my familie.

Phila M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phila M

Sensational.

My stay was amazing. The accommodation was perfect, and I enjoyed every moment. The communication and care were highly appreciated. Thank you.

Bernadene R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadene R

Groot gerieflike huis met alle benodighede vir "self catering".

Heerlike groot huis, kort bietjie aandag maar verder baie lekker gekuier. Opsigter baie vinnig om aandag te gee indien probleme opduik. Ek sal vir seker weer bespreek. Sal net eers seker maak eienaar het aandag gegee aan "maintenance". Ek sal ook aanbeveel dat die Estate se opsigters bietjie aandag gee aan die hoof ingang.

Mari J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari J

Heerlik, rustig, lekker kuierhuis.

Johan, die opsigter, is baie gaaf en het uit sy pad uit gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Was WiFi gelys as deel van die geriewe? Daar is wel geen WiFi beskikbaar nie. Die skoonmaakdienste was ook uitstekend, kan dit aanbeveel.

Marlene F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene F

Baie rustige en ontspannende naweek saam die families.

Baie netjies en skoon, rustige omgewing en veilig. Groot vertrekke en kuierplek.

Poppie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Poppie V

Gesellig. Gemaklik. Spasie vir almal. Was heerlik.

Ons het regtig lekker gebly.

Eunice B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice B

Was baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Vriendelike diens, alles soos in die foto's.

Bernadette V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernadette V

Lekke gekuier. Ongelukkig geen WiFi of DSTV.

Blyplek is baie mooi maar die mikrogolf en 1 stort werk nie.

Johan R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan R

Baie lekker gekuier en gebly. Die eiendom kort beslis bietjie aandag.

Sien sterre.

Lydia M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M

Nice an quiet.

The funds we paid were less than what we had, housekeeping ladies were also friendly.

Deon V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Rustige ontspanne naweek.

Baie lekker rustige plek om te ontspan.

Sonelle E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonelle E

Cosy en absoluut die geld werd.

Baie lekker wegbreke.

Cameron R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron R

Amazing.

The place is great and would go back for a peaceful break.

Tisa V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tisa V

Baie skoon netjies en veilig.

Was baie bekommerd oor area en beurtkrag. Baie tevrede. Goed versorg en veilig. Alles werk en is skoon en netjies.

Adela V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adela V

Baie netjies, baie mooi uitsig, baie veillig - trappe bietjie gevaarlik en mense moet maar net daarop let.

Was bietjie teleurgesteld dat die smart kaart wat ons saamgevat het, nie gebruik kon word vir die Springbok game nie. Die twee yskaste was nie 100% nie en daar is geen wifi nie.

Damon W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Damon W

Mense was lekker.

Net gekuier en gedrink.

Shaziah D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaziah D

Pleasant.

Our stay was very pleasant, however there were bats that got in and made it uneasy to sleep at night.

Saberah F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Saberah F

Mixed emotions.

The host, Monica Brits, was very helpful. This was my first time at a self-catering place where toilet paper, dishwashing liquid, and dishwasher tablets were not provided. Please include this information in the advertisement so that people are aware. It has been a struggle to get my breakage deposit back. I only receive short responses or no response at all. I have asked for the proof of payment as it was supposed to be transferred to my account on Wednesday, but I have not received a response yet. I demanded an immediate transfer when I arrived. The Jacuzzi water was dirty. Despite these issues, we had a weekend of fun and were not too bothered about anything else. We had a good stay and a good night's rest. The place is nice overall.

Annamarie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie M

Ons groep was in Orkney vir 'n weeklange dartstoernooi. Was eintlik net saans by die huis.

Ek het al feitlik by al die plekke van Orkney Oord gebly - en het oor die jare die verval gesien toeneem. Die Goue Myl huis was my eerte keer en het dit werklik geniet dat ons hele span almal onder een dak kon bly en kuier. Daar is 'n paar TLC goedjies, maar sal beslis weer die plek bespreek.

Chantelle C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle C

Lekker groot huis, maar kort aandag en 'n goeie skoonmaak.

Die area is baie mooi, die huis is lekker groot en kan lekker wees vir 'n groot saamtrek en kuier. Dit is net jammer dat die plek uit mekaar val en drasties bietjie "TLC" en onderhoud kort. Daar is 3 badkamers, maar die onderste een het nie warm water nie en die toilet tap nie in nie. So jy moet bo gaan stort en daai trappe is nie maklik om te klim vir iemand wat gestremd is nie. Bo het net een van die badkamers waterdruk, so ons het net een badkamer gehad wat gewerk het waar ons 'n warm stort kon vat, in 'n huis wat 14 slaap. Die huis kort ook 'n goeie skoonmaak, veral in die kombuis. Jy ruik nog die vorige mense se kos in die oond en mikrogolf, dit sit 'n mens bietjie af, ons wou nie kos maak nie. Die binnebraai ruik ook asof hulle die vorige aand daar gebraai het en dit is nie skoongemaak nie. Ons het die braai net toegemaak, wou nie daarin kyk nie. Die huis kort regtig 'n goeie skoonmaak en onderhoud. Ek weet daar was 'n waterprobleem oor die naweek wat nie Goue Myl Orkney Vaal voor kon help nie. Maar 'n mens kan sien wanneer 'n plek gister laas skoongemaak is en wanneer dit 'n ruk terug ordentlik skoongemaak is.

Itumeleng T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng T

Best!

We enjoyed having this one, but it's sad without activities.

Patrick Russel M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick Russel M

Baie goeie ligging en baie veilig.

Daar was net 'n probleem dat ons nie die geyser en stoof saam met die Jazzuci kon aanhê nie met die gevolg dat dit ongeveer 'n uur neem om om kos te maak en skottelgoed te was en in die tyd kan ons nie die Jacuzzi gebruik nie en die water word weer koud. Andersins het ons baie lekker gebly en daar was baie dinge om almal besig te hou. Ons wag egter nogsteeds vir ons sleuteldeposito om terugbetaal te word en dit is nou al 13 dae later.

Piet B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Lekkerste kuier verblyf. Perfek vir groot groepe wat mekaar leer ken. Gesellig.

Die pool tafel en kuier area was 'n wenner met al ons Nampo gaste. Johan en sy span het goeie diens gelewer en was altyd beskikbaar vir navrae of hulp. Ons gaan weer so maak! Die mense het wel net genoem dat die linne bietjie verwaarloos gelyk het.

Luzanne T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne T

Ons het dit geniet.

Die tydjie was baie lekker. Ons het veral die jacuzzi geniet.

Andreas P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas P

'n Kuier paradys.

Die huis is goed ingerig, skoon en netjies. Alles het gewerk, selfs die skottelgoedwasser. Johan was baie vriendelik en hulpvaardig gewees. Gooi die visstokke in en geniet die braai area.

Nicolene K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene K

Wonderlik fantasties.

Johan was baie behulpsaam met enige iets wat ons wou weet of nodig gehad het.

Tiaan K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan K

Baie nice plek en oorgenoeg slaapplek vir 'n groot groep mense. Waarde vir jou geld.

'n Baie lekker kuierhuis vir 'n groot groep vriende. Maak maar net seker oor al die addisionele kostes wat nie deelmaak van die verblyf nie. Goue Myl is regtig goeie waarde vir geld, die eniste negatiewe op die verblyf is die opsigter wat nie altyd beskikbaar is om by die hek in te gaan nie, hy moet vir jou oopmaak. Die verblyfkostes sluit ook nie die gebruik van die Jacuzzi in nie, daar moet addisioneel daarvoor betaal word, nie so gespesifiseer op die advertensie nie, laastens die "breakage" depsito word ook gedeeltelik terugegee, dit dek die skoonmaakkostes as jy die dag verlaat, wat 'n bietjie vreemd is.

Dorothy M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dorothy M

Enjoyed our stay, but felt restricted.

We payed for the Jacuzzi, but the water was cold for the whole weekend and we could not use it. We had to call each time for the gate to be opened because we did not have a remote to the gate. The iron and ironing board were locked up and we had to call Johann to to use the beds. Needs an upgrade.

Samantha H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha H

Excellent spot!

We had a wonderful time! Johan was very helpful! We will definitely go back! Thanks for a wonderful venue!

Brian V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V

Baie lekker, alles in die eenheid.

Alles werk. Alles netjies. Genoeg plek vir almal.

Herman G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman G

Lekker huis, kort bietjie aandag.

Ons het dit gebruik vir 'n familiebyeenkoms.

Relda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda V

Verjaarsdagnaweek saam familie.

Dit was ons tweede keer daar. Dis 'n baie lekker, ruim huis, maar kort heelwat TLC. Maar met 'n bietjie aandag kan dit 'n beter ervaring wees.

Cindy D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cindy D

Nothing to write home about.

The house was very dirty especially the furniture. The bedding is worn out and very old. Two plates on the stove weren't working as well as the Jacuzzi, we kept being told that someone is coming to fix these issues numerous times and it was never done.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Niks om oor huis toe te skryf nie.

Die huis was baie vuil, veral die meubels. Die beddegoed is verweer en baie oud. Twee plate op die stoof het nie gewerk nie sowel as die Jacuzzi, ons is keer op keer gesê dat iemand hierdie probleme gaan kom regstel, maar dit is nooit gedoen nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ilze J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J

Heerlike, netjiese en goed toegeruste verblyf op die wal van die Vaalrivier.

Baie vriendelike en behulpsame eienaar en bestuurder. Ons het die vele fasiliteite wat die huis bied baie geniet. Dit was 'n heerlike kuier en visvangnaweek in 'n baie gerieflike en netjiese huis op die wal van die Vaalrivier. Ons sal dit beslis aanbeveel en weer besoek daar aflê.

Aletta C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta C

Wow! Dis 'n pragtige plek met baie slaapplek ek kuier ruimte!

Daar is genoeg geriewe vir almal en genoeg kuier spasie. Daar was ook genoeg om te doen en almal besig te hou. Die rivier is loopafstand van die huis af en die manne het lekker vis gevang. Ons het vreeslik lekker gebly en wou nie terug huis toe gaan nie. Ons sal beslis weer Goue Myl Orkney Vaal besoek en beveel dit sterk aan vir enige iemand oud en jonk. Dit was beslis die lekkerste wegbreek naweek gewees.

Morne B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Great place to relax.

Stunning home with more than enough space, excellent value for money.

Johan R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Ons het baie lekker gekuier, en sal beslis weer gaan.

Johan het ons baie vriendelik verwelkom, en uit sy pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik en dat alles in orde is. Hy het ook dadelik kom kyk as enige iets nie reg of op sy plek was nie. Hy het baie moeite gedoen en ons waarlik tuis laat voel. Met 'n hewige donderbui was ons bietjie in die huis vasgedruk en daar was hier en daar lekplekke in die plafon, maar ek verneem dat hulle in die proses is om dit reg te maak. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Ek sal die plek enige tyd weer boek vir 'n naweek.

Patrick W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick W

Awesome.

All satisfied and love the place.

Christa S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa S

Indrukwekkend!

Persoonlike kontak van eienaar en opsigter was waardeer. Alles wat jy nodig het vir groot groep mense. Heerlike kuierhuis!

Marischen A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marischen A

Peaceful.

Our stay at this accommodation was pleasant. The place definitely took our breath away, we were impressed with all the facilities. In addition, the caretaker was quite helpful but the disadvantage is that we still have not been refunded our breakage fee as promised. We have spoken to him about this numerous times about the matter but still no money has been paid. However, our overall stay was pleasant and I would definitely recommend this place as a good opportunity to escape from reality.

Corne V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Rustig.

Dit was 'n rustige en gesellige naweek saam met vriende. Lieflike ruim huis met baie spasie vir lekker kuier en visvang.

Monia T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia T

Absoluut fantasties!

Dankie Anton dat jy reëlings getref het dat ons vroeër kon ingaan. Johan se diens was puik en ons kon enige tyd op sy knoppie druk vir enige iets. Dis 'n fantastiese wegbreekplek vir vriende en familie en dis lekker stil met al die geriewe wat mens nodig het. Ons sal vir seker weer die plek bespreek.

Lynette H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette H

Dit was baie lekker en rustig, daar is so bietjie TLC nodig, maar ander as dit was dit 'n fees.

Ons het baie lekker gebly, die beddens is baie gemaklik en die opsigter Johan het ons baie goed gehelp. Dit was net 'n jammerte daar was nie die swemgeriewe soos genoem is op die webtuiste nie en die Jacuzzi kon ook nie gebruik word nie siende dat dit die krag laat trip. Daar is 'n bietjie aandag nodig soos die poolstokke het nie kussings op gehad nie en daar was 2 en 'n halwe dart gewees, so die aktiwiteite kon teen volle geniet word nie. 'n Staanwaaier sal ook waardeer word, veral vir die kamer bo. Die is alles klein goed wat baie maklik uitgesorteer kan word. Dit was 'n heerlike naweek gewees.

Leandre A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre A

Ons het heerlik ontspan saam gekuier en vis gevang.

Die huis is ruim, goed toegerus en ideal vir familie-kuiers. Ons sal dit beslis aanbeveel en self weer daarvan gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R1 299
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goue Myl-kompleks 29, Orkney, 2620, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71075a9175147228007108cbd3482bd980650e11c9022de69a3d20bb1096f07dbe3af70e7f165aa16539382b0b46ea02ae95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299 per nag (plek vir 12) 46 5 1 5 29 Goue Myl Complex Orkney 2620 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.983168643454 26.706840991974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang