Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gougan Barre

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellrock-singel 31, Sedgefield, Knysna, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Gougan Barre is 'n dubbelverdieping vakansiehuis met 360 grade see- en berguitsigte in Sedgefield, op die Tuinroete, wat dit ideaal maak vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl jy vakansie hou.

Dié vakansiehuis bied slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is almal ingerig met dubbelbeddens en elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel en 'n rusbank met stoele. Die leefarea op die boonste vloer het nog 'n etenstafel, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die skuifdeure lei na die balkon wat buitemeubels en braaigeriewe het. Gaste kan 'n swem in die swembad op die onderste verdieping geniet. Daar is ook 'n houtdek met ligstoele en 'n vermaakhoekie met 'n kroeg en braaigeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, sodat gaste hul maaltye met 'n uitsig oor die see kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bellrock-singel 31, Sedgefield, Knysna, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gougan Barre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellrock-singel 31, Sedgefield, Knysna, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbec9690c7dbb795d374d7c883212232af31235430b77becfea4c47d1ec24579321797a9d8b8234adf81ead272ac7f87ab41b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 31 Bellrock Crescent Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034946718107 22.820074993254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang