Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goukamma - Mvubu Bush Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Loren Pavitt / Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Goukamma - Mvubu Bush Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Gillian C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian C

Private tranquility on nature's doorstep.

Beautifully located in a nature reserve yet close to Sedgefield town and beaches - our best find yet in the area.

Frikkie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Frikkie T

Wonderlike potensiaal, maar 'n klomp klein probleme bederf vinnig 'n vakansie.

Die huis is in die Cape Nature Park. Hulle antwoord nie die foon nie. Met aankoms kom ons by 'n toe hek (gesluit). Julle het baie goed gehelp en die bestuurder se nr. vir my aangestuur. Dis na ons 5 km terug gery het op 'n baie slegte grondpad om sein te kry. Hy was vriendelik en gereël dat hul die sleutel vir ons bring. Ons vind toe uit dat die sleutel in Buffelsbaai afgehaal moet word. Dis was nooit gekommunikeer nie. Let wel die huis se ligging se buite Knysna, maar dis net buite Sedgefield. Met die vakansie, Oesterfees, maraton en padwerke neem dit 2 ure om in en 3 om uit Knysna te kom. (Voel dit kon genoem gewees het). So toe ons in die huis kom is ons dag verby en die kinders kon nie op die meer gaan kano-ry nie, groot rede vir die huisie se kies. Die plek is skoon gewees en afgeleë vir 'n lekker wegbreek. Let op: Daar is geen WiFi of selsein nie. Net 'n gas-webber. Die vloere is nie geïsoleer nie so soggens kom die koue deur die vloere. Ek voel vir die prys is daar beter opsies gewees.

Vanaf
Vanaf R2 220
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 220
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goukamma Natuurreservaat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cbdafe73996501419429db564eb69f733d569710cf595545b36b120920ea7ebbfb7fa3563cb46d203766b33b7901d7cb330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 220 per nag, vir 4 mense 2 5 1 4 Goukamma Nature Reserve Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.033124 22.849593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang