Gourikwa Reserve
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sonia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Liz F - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat mevrou geneem het om die terugvoering te skryf. Ons waardeer die terugvoering. Ons as die Gourikwa span sien daarna uit om mevrou weer te sien.
Jp B - Mei 2024
Algehele gradering
Woorde kan nie beskryf hoe die uitsig, eenheid en verblyf by Gourikwa Reserve nie.
Rondine L - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Emmanuel W - Feb 2024
Algehele gradering
Very nice!
Jo-anne D - Jan 2024
Algehele gradering
There's a zebra on your stoep.
Lees meerZ H - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte en prentjie mooi natuurskoon.
Philip T - Jan 2024
Algehele gradering
Voedsel vir die siel.
Rene V - Sep 2024
Algehele gradering
Rustige, skoon en pragtige omgewing.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Liewe Rene,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ons as die Gourikwa span sien daarna uit om julle weer te huisves.
Erika B - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die see. Rustig in 'n ongerepte natuur. Die plantegroei is 'n belewenis.
Helena S - Jul 2024
Algehele gradering
Behalwe bg is dit 'n wonderlike plek om te ontspan, rus en die natuur te geniet.
Lees meerElfreda O - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Carina D - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Elza M - Jul 2023
Algehele gradering
Perfek.
Petrus D - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese plekkie!
Coen S - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging met alles wat jy nodig het.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Goeie Môre Coen,
Ons wil u graag bedank vir die tyd wat u afgestaan het om ons resensie te doen. Ons hoop u sal ons weet besoek.
Vriendelike Groete
U Gourikwa Span
Helene B - Jan 2023
Algehele gradering
Breek weg na 'n ander wêreld.
Mareza J - Jan 2023
Algehele gradering
Was pragtig, rustig en net wat die dokter beveel.
Johannes S - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was eenvoudig wonderlik om daar te kon ontspan.
Nico P - Jun 2023
Algehele gradering
Stil in die natuur!
Rondine L - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig en ontspannend.
Andre D - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige oord in pragtige omgewing.
Willem V - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende vakansie. Sal weer besoek. Baie dankie.
Iantha M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Johan H - Nov 2023
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel as jy rus soek.
Cathleen H - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Philip O - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige, stil en mooi omgewing.
Nielen G - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing, quiet.
Detken S - Des 2022
Algehele gradering
Rus by die see.
Karin P - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige natuur, cottage was skoon en netjies, vriendelike personeel.
Elaine S - Jul 2022
Algehele gradering
Mooiste see-uitsigte.
Gerhard V - Apr 2022
Algehele gradering
'n Klein stukkie paradys.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Goeie dag Gerhard
Dankie dat jul tyd geneem het om ons evalueering in te vul. Gourikwa is beslis 'n plek vir ligaam en gees. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Anne-marie V - Feb 2022
Algehele gradering
Was lekker rustig, die cottages het wonderlike uitsig oor die see.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het om ons evalueering te voltooi het. Gourikwa bring verseker rustigheid in n mens se siel! Kom kuier gerus gou weer!
Wentzel D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie dat jul die tyd geneem het om ons evalueering in te gevul het. Kom kuier gerus weer by ons!
Freddie S - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Cornelius T - Aug 2022
Algehele gradering
Die see-uitsig en natuurskoon was baie mooi.
Charmaine E - Mei 2022
Algehele gradering
Sielsrus!
Richard H - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful and remote.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Thank you for taking the time to complete our review. We hope to see you soon again!
Elbe F - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig en natuurskoon.
Michiel N - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het om ons evalueering te voltooi het. Ons is bly jy het ons ongewing en fasiliteite geniet!
Dot S - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties
Jp C - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Goeie dag JP,
Dankie dat jy ons evalueering ingevul het. Gourikwa is verseker n heerlike plek vir n groep vriende. Kom kuier gou weer!
Annelize P - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Goeie dag Annelize,
Baie dankie dat jy tyd geneem het om ons evalueering in te vul. Gourikwa is verseker prentjie mooi! Kom kuier gou weer!
Allenore D - Mei 2021
Algehele gradering
Merkwaardige plek! My gunsteling plekkie by die see.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Goeie dag Allenore,
Baie dankie dat jy ons evalueering ingevul het. Gourikwa is verseker n plek waar die rustigheid jou kop en liggaam kan vul! Kom kuier gou weer!
Grethel J - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties en salig.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Goeiedag Grethel
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons evaluering in te vul. Gourikwa is verseker die plek om liggaam en gees te vul! Hoop om jou gou weer te sien.
Bennie V - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig. 'n Paradys!
Gourikwa Reserve se terugvoer
Goeie dag Bennie
Dankie vir jul positiewe evalueering. Ons sien uit na jul volgende besoek!
Rowena O - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons was daar vir 'n troue, ons het ons vreeslik geniet.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Goeie dag, Rowena
Dankie vir jou puik evalueering.
Ons hoop om jou gou weer te ontvang by Gourikwa.
Chris N - Feb 2021
Algehele gradering
Absoluut wonderlike naweek.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Middag Chris,
Baie dankie vir jou resensie!
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Nico D - Jan 2021
Algehele gradering
Relaxing, baie mooi, lekker blaaskans.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Hello Nico,
Bly julle het ons Kwaggas geniet!
Hoop om julle gou weer te sien.
Petri F - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons span geniet ons werk en ons gaste. Kom kuier gerus weer.
Christa V - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties, waar jou liggaam en siel rus kan vind.
Lees meerGourikwa Reserve se terugvoer
Hi Christa- Baie dankie vir jou review! Ons hoop jul kom kuier sommer gou weer!
Izelle F - Des 2021
Algehele gradering
Rustige see- en natuur-omgewing.
Esther F - Des 2021
Algehele gradering
Die stilte en natuur om my was 'n heerlike breek.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons evalueering in te gevul het. Dit was ongeluking dat mense dalk na aan jou was. Onthou om n bietjie afgesonderdheid aan te vra wanneer jul weer kom kuier.
Marius B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Middag Marius
Dankie dat jy n tydjie gemaak het om ons evalueering te voltooi. Ons is bly julle het jul kuier geniet.
Dit is verseker n pragtige plek waar die siel rus kry. Sien baie uit om jul weer te ontvang!
Willem D - Jul 2021
Algehele gradering
Slegs een aand gebly. Hengel was my prioriteit.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Goeie dag Willem,
Jammer om te hoor dat die koorsteen nie goed getrek het nie! Ons sal beslis daarna kyk. Kom kuier gerus weer en geniet ons weie verskeidenheid vis langs ons kus.
Pauline K - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtig, rustig, natuurskoon baie spesiaal.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Goeie dag Pauline,
Gourikwa is verseker n kombinasie van baie fasette. Kom kuier gou weer!
Gideon S - Mrt 2021
Algehele gradering
Uiters aangenaam
Gourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Gideon.
Dit sal lekker wees as julle weer by ons kom kuier.
Roelof S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker en pragtige sebras.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Dankie dat jy ons evalueering ingevul het. Ons stuur die padaanwysings met besprekings juis omdat die GPS misleidend is. Ons gaan binnekort 'n selfoon toring opsit dan sal dit ok kommunikasie op en om die reservaat vergemaklik. Kom kuier gou weer!
Bennie M - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike ligging!
Gourikwa Reserve se terugvoer
Goeie dag Benjamin,
Dankie dat jy ons evalueering ingevul het. Die natuur het maar sy insekte! Hoop om jou gou weer by ons te sien!
Geoffrey W - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely setting.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Good day Geoffrey
Thank you for completing our guest review. We will definitely attend to the problem. Hope to see you back soon!
James S - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese natuurskoon en uitsigte. Natuurliefhebbers se paradys.
Gourikwa Reserve se terugvoer
James, baie dankie vir die evalueering. Ons hoop om jou weer binnekort by ons te sien.
Gerda C - Des 2020
Algehele gradering
Sprokieswêreld ontdek. Alles perfek, kon nie vir beter gevra het nie.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Goeie dag Gerda
Baie dankie vir jul review! Ons is bly jul het sit geniet! Kom kuier weer!
Alida V - Feb 2020
Algehele gradering
Sielerus.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie Alida vir jou positiewe resensie. Ons waardeer opreg die tyd wat jy ingesit het om ons te laatweet hoe jy oor ons stukkie paradys voel. Ons is bly dat julle die kuier by ons geniet het en ons hoop om julle in die nabye toekoms weer hier te kan verwelkom.
Louis V - Des 2020
Algehele gradering
Goed vir die siel, pragtig, rustig.
Jaco B - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende natuurvakansieligging.
Lees meerGourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Elke resensie help ons om op die einde van die dag die reservaat vir almal beter te maak en meneer se terugvoer help ons daarmee. Ons vra onverskoning vir die TV asook die WiFi. Ons sal die skoon maak departement dui daarop dat die eenhede beter gereguleer moet word om seker te maak daar is teen alle tye besems en moppe asook toasters in die eenhede waar dit deel van die toerusting is. Ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Lizette O - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Ons geniet dit as gaste vry voel om te verken! Dankie vir jul review!
Annette D - Mrt 2020
Algehele gradering
Plek vir ontlaai.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Liewe Annette, baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer elke resensie. Ons sal werk maak aan die areas waar ons kan om die kuier by ons te verbeter. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Jean K - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful with a great view.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Thank you for your review, Jean. We appreciate the time you took to help us better our reserve. We will have housekeeping pay better attention to the kitchenware, as for the reserve itself, we try to do clean up as much as possible and to pick up the trash as we go along, unfortunately, we can not yet keep up with the amount that washes out from the ocean. We hope that you enjoyed the rest of your stay and that we will have the pleasure to welcome you again in the near future.
Bonita B - Des 2020
Algehele gradering
Enigste ding is die reserve is darem baie ver van alles. Geen winkel naby nie. Ekt vergeet dit is self-catering. Al die winkels maak 16:00 al toe so kon nie iets koop vir aandete nie.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Self sorg akkommodasie vereis maar dat n mens als moet saamry. Ons restaurant gee lekker kos maar net oop in die piek seisoen tyd. Ons is jammer dat jy nie die afgesonderheid geniet het nie.
Marlize K - Jan 2020
Algehele gradering
Staat gemaak op restaurant wat glad nie oop was toe ons daar was nie en ver om te ry na naaste eetplek.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Liewe Marlize,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons vra onverskoning vir die restaurant wat ongelukkig nie oop was in die tyd wat julle gaste by ons was nie. Die ou jaar het baie onvoorsiene hindernisse ingehou. Ons sal die resensie gebruik om al die tekortkominge te probeer oplos en dit vir volgende gaste beter te maak. Ons hoop om julle wel weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Estelle H - Des 2019
Algehele gradering
'n Onbeskryflike mooi en rustige plek met prentjiemooi akkommodasie.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie Estelle vir die mooi terugvoer. Ons is baie opgewonde wanneer ons gaste gelukkig huis toe gaan. Ons waardeer die tyd wat dit u gevat het om vir ons 'n resensie te skryf en ons streef daarna om elke keer net beter te ervaring vir ons gaste te gee. Ons hoop ons sien julle sommer vinnig weer.
William H - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer William. Ons is dankbaar dat u die tyd gevat het om ons dag te maak met die goeie resensie. Ons hoop dat u die tyd by ons genoeg geniet het om weer by ons in te boek.
Kevin P - Jun 2019
Algehele gradering
Dis reg vir 'n goeie wegbreek van die Kaap af.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie Kevin vir die mooi en bevredigende terugvoer. Ons is dankbaar dat u die tyd gevat het om ons die positiewe resensie te gee.
Ek hoop om julle viing weer te sien!
Dirk B - Jul 2019
Algehele gradering
Goed toegeruste verblyf in pragtige omgewing.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Met terugvoer soos die maak dit die moeite werd om elke dag ons werk tot die beste van ons vermoë te doen.
Baie dankie Dirk vir die mooi en positiewe resensie.
Ons streef teen alle tye om elke gas gelukkig te maak en ons hoop dat julle ons binnekort weer sal besoek.
Marina V - Jul 2019
Algehele gradering
Geen foto kan die prag van hierdie stukkie paradys regverdig nie.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Gourikwa Reservaat waardeer dat u die mooi terugvoer gee.
Baie dankie vir u ondersteuning en die mooi woorde na die besoek. Ons is dankbaar dat julle ons mooi omgewing saam met ons kon geniet en tuis voel by 'n huis weg van die huis.
Ons hoop om julle in die toekoms weer by ons te kan verwelkom.
Hanlie C - Jun 2019
Algehele gradering
Dit is die mooiste plek op aarde!
Gourikwa Reserve se terugvoer
Hanlie, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit baie!
Ons hoop dat ons julle weer hier by ons kan verwelkom sodat ons die natuurskoon en ons stukkie paradys weer saam met julle te kan deel.
Shireen P - Apr 2019
Algehele gradering
Die naweek was baie lekker en rustig.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons waardeer dit baie en ons hoop om binnekort julle weer hier te verwelkom in die huisies naby aan die see.
Johannes E - Okt 2019
Algehele gradering
Eenheid is gerieflik en privaat.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Liewe Johan, baie dankie vir u terugvoer. Ons onverskoning oor die eenheid wat nie goed getoets is voordat ons gaste daar ingeboek het nie. Ons waardeer dat meneer die tyd gevat het omvir ons 'n resensie te skryf en ons help om die reservaat beter te maak vir toekomstige gaste. Ons hoop julle het die kuier by ons darem genoeg geniet om weer by ons te kom inboek.
Louis B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dat u die tyd gevat het om ons die informasie te gee wat ons sal help om die reservaat te verbeter.
Die eenhede kry almal nuwe informasie boekies in wat al die toepaslike inligting het.
Ons hoop at ons julle weer by ons sal kan verwelkom.
Louise G - Jul 2019
Algehele gradering
Salig, met die geluid van die see en die reuk van bosse!
Lees meerGourikwa Reserve se terugvoer
Louise, ons wil u graag bedank vir die terugvoer.
Ons is baie dankbaar dat u die tyd gevat het om vir ons en ander te vertel van julle ondervinding op Gourikwa.
Ons is bly julle het die Gourikwa Cottages geniet en ons hoop om julle binnekort weer hier by ons te verwelkom en weer ons stukkie paradys met julle te deel.
Erna V - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful.
Lees meerGourikwa Reserve se terugvoer
Thank you for your review, Erna. We will use this to make our future guests stay better. We are already busy with equipping the units with the new information booklets. We will be speaking to management about a place to put shampoo and soap in the shower as well as a table on the outside of the shower for a vanity for instance. We apologise again for the unfortunate power outage, but we tried to handle it as best we could. We hope to see you again in the future.
Iona V - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die terug voer David. Ons waardeer dat u die tyd gevat het om ons te help om die reservaat beter te maak.
Ons vra onverskoning dat ons nou eers reageer op die resensie en sal die nodige departemente in kennis stel van die probleme.
Ongelukkig is ons 'n entjie weg van die samelewing, maar ons hoop om ons winkel te verbeter om gaste beter te kan help.
Salomé V - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowende omgewing.
Marisa B - Okt 2018
Algehele gradering
Rustigheid.
Louis V - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig, baie netjiese verblyf.
Douwene D - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlike natuurskoon!
Gourikwa Reserve se terugvoer
Good day Douwene,
Thank you for the wonderful feedback we are happy you enjoyed your stay with us.
Hope to see you soon, keep well.
Regards,
Shareen
Johan M - Sep 2018
Algehele gradering
Ons verblyf by Gourika Natuurreservaat was werklik aangenaam.
Ellie C - Jul 2018
Algehele gradering
Perfekte plek om net te ontspan en kop skoon te maak.
Allenore D - Jul 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging vir ontspanning.
Cobus J - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig, veilig en weg van gewoel.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Hi Cobus, Baie dankie vir jou boodskap. Hoop julle het lekker gerus. Kom maar so nou en dan om asem te kom skep.
Jinny P - Mrt 2018
Algehele gradering
A lovely location, peaceful and private.
Chris J - Jan 2018
Algehele gradering
Alles netjies en skoon. Jammer die wind het so gewaai dat ons nie kon braai nie. Zebras kom wei 20 meter vanaf ons voorstoep.
Anrika D - Apr 2018
Algehele gradering
Onspannend, ervaar die natuur en kon myself weer vind.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Hi Anrika, Baie dankie vir jou pragtige boodskap. Dis voorwaar 'n plek om jouself te vind. Hoop ons sien gou weer.
Kobus B - Mrt 2018
Algehele gradering
Rus en vrede. Gashere wat jou privaatheid respekteer en tog seker maak dat jy alles het en kry wat jy nodig het.
Lees meerCharlie H - Feb 2018
Algehele gradering
Alleen by die see, lieflik privaat.
Lurette B - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies, lekker gebly.
Andre C - Sep 2018
Algehele gradering
Mooi.
Rudolph P - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Riaan G - Jul 2018
Algehele gradering
Hier kan jy jou batterye "charge".
Dirk L - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon met styl.
Francis M - Jan 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging en goeie diens!
Charles C - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerWillem L - Mrt 2018
Algehele gradering
Geweldige ontspanning by het geluid van de branders.
Agnes B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en stil, lewe kom tot stilstand.
Emmarenthia Elizabeth S - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig
Andre G - Apr 2018
Algehele gradering
Geboek vir 2 nagte maar net 1 nag gebly.
Lees meerGourikwa Reserve se terugvoer
Hi Andre, Dankie vir jou boodskap. Ons het baie probleme met die kamers waarin julle gebly het siende dat net 5 van die 15 wel kitchenettes in het. Ons begin egter Maandag met konstruksie en gaan vir elke eenheid 'n volledige kombuis in bou met groot yskas, mikrogolfoond en selfs 'n konveksie plaat. Hoop as julle volgende keer kom dan kan julle in die huisies nader aan die see bly. Ons hoop om teen einde September met alle konstruksie klaar te wees en dan kan die lewe terugkeer na normaal. Ek glo julle het egter lekker gekuier nadat ons eetgerei vir julle geneem het.
Caroline R - Des 2017
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Ronelle B - Okt 2017
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing!
Gourikwa Reserve se terugvoer
Goeiedag Ronelle,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons hoop om jou en jou familie gou weer te sien by Gourikwa Reservaat.
Groete
Gourikwa span
Marlyn L - Des 2017
Algehele gradering
Totale losmaak van die stadsgewoel.
Lees meerDavid V - Apr 2017
Algehele gradering
Ongelooflike omgewing
Cobus C - Okt 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Hi Cobus,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dis wonderlik om te hoor dat julle julle tydjie by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly.
Marelize en Henk
Karen D - Mrt 2016
Algehele gradering
Paradys.
Gourikwa Reserve se terugvoer
Hi Karen
Dit was wonderlik om jou en jou familie te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Gourikwa Reserve
Johan K - Jun 2016
Algehele gradering
Rustigheid en stilte - hoor net die geluid van die see!
Gourikwa Reserve se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons het dit so geniet om jou hier by ons te he. Hoop regtig ons sien jou gou weer.
Groete
Marelize en Henk
xx
Pieter B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie stil en rustig!
Gourikwa Reserve se terugvoer
Geagte Pieter
Ons is bly dat julle 'n lieflike ervaring beleef het by Gourikwa Reservaat. Ons hoop regtig om julle gou weer te sien. Groot druk vir Lizzy.
Groete
Marelize en Henk
- Kapasiteit: 104 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang