Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gourikwa Reserve

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Liz F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig en stil. Fantastiese plek. Net die bad is baie nou en die toilet spasie is klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Gourikwa Reserve
Baie dankie vir die tyd wat mevrou geneem het om die terugvoering te skryf. Ons waardeer die terugvoering. Ons as die Gourikwa span sien daarna uit om mevrou weer te sien.

Jp B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Woorde kan nie beskryf hoe die uitsig, eenheid en verblyf by Gourikwa Reserve nie. Puik diens met verblyf wat van die lekkerste is in die area. Het klaar volgende besoek bevestig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rondine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig in die natuur. Ons het 2 nagte daar gebly en dit was absoluut fantasties. Die plek was skoon en netjies en baie ruim, alles wat ons nodig gehad het. Dit was so stil en rustig. Die bergkwaggas loop tussen die huise rond en fisante kom kuier op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmanuel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very nice! Very very very nice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

There's a zebra on your stoep. The small herd of Cape Mountain Zebra love the grass growing around the suites. They only visit yours when you are not there. Very sneaky, but you can see them from the road when they are visiting you. The coast is a rocky shoreline with plenty of opportunity for fishing, although it was mostly non-edible. One evening, my husband caught 10 sand sharks. Plenty of space to run/walk. There's a lighthouse for great photo opportunities. There is no load shedding backup. Consider taking a small gas burner so you can still cook and make coffee or tea. Remember your torch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Z H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Asemrowende uitsigte en prentjie mooi natuurskoon. Dit was ʼn fantastiese avontuur, ons het heerlik gerus, gestap en geswem, die omgewing is prentjie mooi en die geriewe in die eenheid was perfek. Ons sal beslis weer by die verblyf gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Voedsel vir die siel. Heerlik gerus. Knap verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Pragtige uitsig oor die see. Rustig in 'n ongerepte natuur. Die plantegroei is 'n belewenis. Ek het baie lekker gebly. Die yskas was nie koud toe dit aangekom het nie. Ek het dit aangemeld en iemand het gekom om te kyk. Die volgende dag het hulle 'n ander yskas gebring. As die yskas reeds aangeskakel was, kon die probleem voorkom gewees het. Die kombuis kort skerpe messe en 'n paar ekstra goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Behalwe bg is dit 'n wonderlike plek om te ontspan, rus en die natuur te geniet. Ons het lekker gebly, maar: 1. Net die kombuis kry son. Die ander kamers is baie koud in die winter. 2. Somerlakens op die beddens was uiters koud in die nag. 'n Elektriese kombers sou 'n groot verskil maak. 3. Daar is geen kussings op die stoele buite nie, en die metaal is baie koud om op te sit. 4. Die skoorsteen van die buitebraai is nie hoog genoeg nie en trek sleg - baie rook in die braai area. 5. Daar was geen groot mes om groente of vleis te sny nie, net 'n broodmes. 6. Daar is nie "sagte" kombuisgereedskap vir die "non-stick" panne nie. 7. Geen whiskeyglase nie. 8. Onvriendelike personeel by ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elfreda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Lekker gebly. Pragtige plek. Skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMzRhNzY3LTQzYTAtNGE0Yi1iMDkzLTQ5OGYwNGYxNTUyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 Buffelshoek Farm Portion 15 Hessequa District 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.383170251129 21.759096086025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang