Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gourikwa Reserve

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gourikwa Reserve is naby Gouritsmond in die Hessequa-distrik geleë. Dit bied gehalteverblyf met pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan en is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf in 'n rustige en natuurryke omgewing.

Die verblyf bestaan uit 6 Gourikwa-kothuise met slaapplek vir 2 tot 4 gaste, 7 Fisherman Huis en 15 villa-suites. Die Fisherman Huis is afgesonderde eenhede en beskik elk oor 2 slaapkamers. Die Gourikwa Kothuise het elk 1 of 2 slaapkamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die Villa-suites is oopplan-eenhede met slaapplek vir 2 gaste en daar is WiFi.

Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n bad of 'n stort. Al die kothuise het 'n kombuis wat volledig met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die Villa Suites het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe.

Die reservaat is ook die perfekte plek vir 'n strandtroue. Die prentjiemooi kapel met 'n grasdak en kloktoring is net 50 m van die kus af. Die onthaalsaal is stapafstand van die kapel af en het plek vir 180 tot 200 gaste. Die swembadhuis kan as 'n addisionele kroegarea met badkamers gebruik word.

Gourikwa se konferensiegeriewe is ideaal vir groepe of sakereisigers en het plek vir tot 50 gaste. Dit is 'n geïsoleerde reservaat, so groepe kry die geleentheid vir 'n ware wegbreek wat spanbou, opleiding of motiveringspraatjies soveel meer effektief maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Liz F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Fantastiese plek. Net die bad is baie nou en die toilet spasie is klein.
Aug 2024
Jp B
Saam met vriende
5.0
Woorde kan nie beskryf hoe die uitsig, eenheid en verblyf by Gourikwa Reserve nie. Puik diens met verblyf wat van die lekkerste is in die area. Het kl...
Sien meer
Mei 2024
Rondine L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig in die natuur. Ons het 2 nagte daar gebly en dit was absoluut fantasties. Die plek was skoon en netjies en baie ruim, alles wat ons nodig gehad...
Sien meer
Apr 2024
Emmanuel W
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice! Very very very nice!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Jo-anne D
Saam met lewensmaat
5.0
There's a zebra on your stoep. The small herd of Cape Mountain Zebra love the grass growing around the suites. They only visit yours wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gourikwa Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMzRhNzY3LTQzYTAtNGE0Yi1iMDkzLTQ5OGYwNGYxNTUyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 Buffelshoek Farm Portion 15 Hessequa District 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.383170251129 21.759096086025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang