Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gourikwa Reserve

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gourikwa Reserve is 22 km vanaf Gouritsmond in die Hessequa-distrik en bied gehalte-selfsorgverblyf en pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige atmosfeer in die natuur.

Verblyf beskik oor 6 Gourikwa-kothuise wat slaappleka an 2 tot 4 gaste bied, 6 Fisherman-huise met slaapplek vir 4 gaste en 29 Sleeper Villa Suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied.

Elke eenheid het sy eie badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Al die kothuise en Fisherman-huise het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, terwyl die Villa Suites 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe het.

Die reservaat is ook die perfekte omgewing vir 'n troue langs die strand met die skilderagtige kapel wat net 50 m vanaf die kus geleë is. Verder is daar ook 'n banketsaal naby die kapel en die swembadhuis kan as 'n bykomende kroegfasiliteit met toilette gebruik word.

Gourikwa se konferensiegeriewe is ideaal vir groepe of sakereisigers en het plek vir 50 mense.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Suretha J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal weer daar bly. Heerlik ontspan. Ons het vreeslik lekker gebly! Die uitsig is fantasties. Ons sal weer daar bly.
Jan 2025
Melissa F
5.0
Hidden gem. Stunning views! This is a hidden gem. The lighthouse tour was fabulous. There were a few activities organised such as a fun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Belinda M
5.0
Puik diens en asemrowende uitsigte. Ek het heerlik gekuier - die diens is puik, die oord is rustig, en daar is asemrowende uitsigte van omtrent orals ...
Sien meer
Jan 2025
Jandre J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantasties!
Des 2024
Martie P
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n pragtige omgewing. So bevoorreg om die natuur te kon geniet. Het Gourikwa baie geniet en sal definitief aanbeveel.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gourikwa Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMzRhNzY3LTQzYTAtNGE0Yi1iMDkzLTQ5OGYwNGYxNTUyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 Buffelshoek Farm Portion 15 Hessequa District 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.383170251129 21.759096086025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang