Gourikwa Reserve
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 104 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gourikwa Reserve is 22 km vanaf Gouritsmond in die Hessequa-distrik en bied gehalte-selfsorgverblyf en pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige atmosfeer in die natuur.
Verblyf beskik oor 6 Gourikwa-kothuise wat slaappleka an 2 tot 4 gaste bied, 6 Fisherman-huise met slaapplek vir 4 gaste en 29 Sleeper Villa Suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied.
Elke eenheid het sy eie badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Al die kothuise en Fisherman-huise het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, terwyl die Villa Suites 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe het.
Die reservaat is ook die perfekte omgewing vir 'n troue langs die strand met die skilderagtige kapel wat net 50 m vanaf die kus geleë is. Verder is daar ook 'n banketsaal naby die kapel en die swembadhuis kan as 'n bykomende kroegfasiliteit met toilette gebruik word.
Gourikwa se konferensiegeriewe is ideaal vir groepe of sakereisigers en het plek vir 50 mense.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sonia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Gourikwa Reserve het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 104 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang