Gouriqua 103
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Stefan V - Jan 2024
Algehele gradering
Eienaars het van die 1ste minuut ons vakansie spesiaal gemaak.
Gouriqua 103 se terugvoer
Ons is bly julle het dit so geniet! Gaste soos julle maak ons werk maklik en 'n plesier! Glo ons sien julle weer in die toekoms.
Dorita B - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing. Will definitely come again.
Gouriqua 103 se terugvoer
Hoop om jul weer in die toekoms te sien! Baie dankie vir die ondersteuning.
Elfred F - Sep 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Gouriqua 103 se terugvoer
Dankie, julle is enige tyd weer welkom.
Hennie V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en netjies.
Gouriqua 103 se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie kommentaar. Enige tyd welkom weer!
Cindy L - Des 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.
Gouriqua 103 se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning.
Annelie S - Des 2022
Algehele gradering
Wow, wat 'n lekker vakansie-eenheid!
Gouriqua 103 se terugvoer
Baie dankie Annelie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Dian G - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike plek met alles wat nodig is.
Gouriqua 103 se terugvoer
Dankie, waardeer die goeie resensie.
Wessel J - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en uitstekende ligging.
Gouriqua 103 se terugvoer
Dankie, waardeer die goeie resensie.
Luzanne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Wegbreek naweek.
Gouriqua 103 se terugvoer
Baie dankie Luzanne. Kom gerus weer - julle is meer as welkom!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg 3, Gouriqua 103, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang